Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vogue - Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rachelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik, netjies en oulik. Dit was die perfekte verblyf en sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Elmarie was baie vriendelik en akkommoderend. Verblyf was uitstekend gewees. Lekkerste verblyf nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacklynn L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome. Het fantasties gebly. Dankie The Vogue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The Vogue Cottage- 'n plek om af te pak en te ontspan! Ons het baie lekker gebly. The Vogue was alles wat ons nodig gehad het vir heerlike rus en ontspanning tussen die Oos- en Noordkaap met 2 honde. Dankie vir jou vriendelikheid, jys 'n aanwins vir The Vogue. Ons beveel definitief die Vogue aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mollie K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Comfortable, stylish and welcoming! Elmarie did her utmost to make our stay comfortable. The geysers were a problem initially, but she provided a solution until it was resolved! We thoroughly enjoyed our stay. What a beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Ou wêreldse sjarme & plattelandse gasvryheid. The Vogue- cottage kry 10/10 vir gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA918367e5d31bb8f7030cc864de4763034bcdb8cf0dc338a2d7101c730fb86aa8a870cda3060071c5e8f6b42cca5e1ccf3b1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 28 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803684323013 19.883937361971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang