Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wakkerstroom Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Morne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Lekker restaurant. Warm water. Permanente krag. Koue bier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie goeie waarde vir geld oor die algemeen! Daar was nie al die items beskikbaar op die spyskaart nie, maar kos is heerlik en water vir bad en stort is maar 'n probleem met beurtkrag verder geen klagtes nie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Karaktervolle ou plekkie. Aandete was goed, kamers oud maar goed versorg. Moenie te haastig wees in die oggend nie, dis 'n laatslaapplek. Kamers nie klankdig en water het gedurende die nag opgeraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirkie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie ontspanne en landelike gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lorraine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Will prefer The Wakkerstroom Hotel outside of town on our next visit. Friendly service. Room 10 did not have a fan or air-con. No insect spray. Mosquitoes if you open the windows for cool air. View to the mountain spoiled as building and garden refuse is dumped in front of the vegetable dome. This took away from the lovely sunset and sunrises. The open patch behind the rooms needs to be tidied up. No undercover parking for guests. Breakfasts were good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Penelope V
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mrt 2024

Gee die een 'n mis. Baie teleurgesteld in ons verblyf. Badkamer het geen buite venster nie. Vrot drein reuk. 2de slaapkamer het geen kaste of spieël nie. Venster maak reg oop op besige sypaadjie, geen privaatheid as jy die venster wil oopmaak vir vars lug nie. Linne was gevlek, oud en geskeur. Kon nie eens 4 bekers wat dieselfde lyk kry nie. Moes vra dat vullisdrommetjies uit die kamers leeggemaak word. As dit nie was dat ons kaartjies vir die Musiek Fees gehad het nie, en dat daar basies geen verblyf beskikbaar was nie, glo ek nie ons sou hier gebly het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Arnulf K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Was great. We enjoyed the stay. Found the staff friendly and enjoyed the cosy feel of the hotel. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leandra M
1 nag
4.2
Mrt 2023

Vriendelik ontvang, lekker geslaap. Ek is vriendelik ontvang, kamer en badkamer is billik. Weer het die DStv uitgeslaan, en die WiFi werk nie. Die kamer kan doen met opknapwerk. Ontbyt ingesluit en lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nathasha E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Goeie diens, vriendelike staff en baie lekker kos. Sal net nooit weer daar slaap nie! Kamers het enkelmure. Jy hoor letterlik die mense in die kamer langs jou snork! Geen backup vir loadshedding nie. Daar is winterlakens op die bed (begin Maart) en geen fan nie. Ons het ons bed met 'n maatjie gedeel, hy het nie oorleef nie, want sy lyk het langs my man se kopkussing gelê. So ek en my man het teruggekom met bytmerke (spinnekop). Die waterdruk is baie sleg en as daar loadshedding is, is daar geen water nie. Die toilet het dan verskriklik geraas. Ek verstaan dat die wind lekker kan waai maar die sinkdak het geklink of dit af waai. So ja tussen die mense langs ons, die wind wat die sink af waai, die waterpype wat raas (vol lug) en die hitte het ons bitter min geslaap. Ons love Wakkerstroom maar sal nooit weer in die hotel slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 124, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9ada4b597c43606c8ed243d5aa7072b34567cbc4dbd188dbb3b5c629c593a3302bdfc28ebadd0b73d2fdb12ac4650f8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 124 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.355383 30.140709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang