Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wakkerstroom Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir The Wakkerstroom Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Morne B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Baie lekker.

Lekker restaurant. Warm water. Permanente krag. Koue bier.

Marius S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie goeie waarde vir geld oor die algemeen!

Daar was nie al die items beskikbaar op die spyskaart nie, maar kos is heerlik en water vir bad en stort is maar 'n probleem met beurtkrag verder geen klagtes nie

Willem A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Karaktervolle ou plekkie.

Aandete was goed, kamers oud maar goed versorg. Moenie te haastig wees in die oggend nie, dis 'n laatslaapplek. Kamers nie klankdig en water het gedurende die nag opgeraak.

Dirkie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie D

Baie lekker gebly.

Baie ontspanne en landelike gevoel.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lorraine C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine C

Will prefer The Wakkerstroom Hotel outside of town on our next visit.

Friendly service. Room 10 did not have a fan or air-con. No insect spray. Mosquitoes if you open the windows for cool air. View to the mountain spoiled as building and garden refuse is dumped in front of the vegetable dome. This took away from the lovely sunset and sunrises. The open patch behind the rooms needs to be tidied up. No undercover parking for guests. Breakfasts were good.

Penelope V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Penelope V

Gee die een 'n mis.

Baie teleurgesteld in ons verblyf. Badkamer het geen buite venster nie. Vrot drein reuk. 2de slaapkamer het geen kaste of spieël nie. Venster maak reg oop op besige sypaadjie, geen privaatheid as jy die venster wil oopmaak vir vars lug nie. Linne was gevlek, oud en geskeur. Kon nie eens 4 bekers wat dieselfde lyk kry nie. Moes vra dat vullisdrommetjies uit die kamers leeggemaak word. As dit nie was dat ons kaartjies vir die Musiek Fees gehad het nie, en dat daar basies geen verblyf beskikbaar was nie, glo ek nie ons sou hier gebly het nie.

Arnulf K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arnulf K

Was great.

We enjoyed the stay. Found the staff friendly and enjoyed the cosy feel of the hotel. Will definitely come back.

Leandra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra M

Vriendelik ontvang, lekker geslaap.

Ek is vriendelik ontvang, kamer en badkamer is billik. Weer het die DStv uitgeslaan, en die WiFi werk nie. Die kamer kan doen met opknapwerk. Ontbyt ingesluit en lekker.

Nathasha E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nathasha E

Goeie diens, vriendelike staff en baie lekker kos. Sal net nooit weer daar slaap nie!

Kamers het enkelmure. Jy hoor letterlik die mense in die kamer langs jou snork! Geen backup vir loadshedding nie. Daar is winterlakens op die bed (begin Maart) en geen fan nie. Ons het ons bed met 'n maatjie gedeel, hy het nie oorleef nie, want sy lyk het langs my man se kopkussing gelê. So ek en my man het teruggekom met bytmerke (spinnekop). Die waterdruk is baie sleg en as daar loadshedding is, is daar geen water nie. Die toilet het dan verskriklik geraas. Ek verstaan dat die wind lekker kan waai maar die sinkdak het geklink of dit af waai. So ja tussen die mense langs ons, die wind wat die sink af waai, die waterpype wat raas (vol lug) en die hitte het ons bitter min geslaap. Ons love Wakkerstroom maar sal nooit weer in die hotel slaap nie.

Matthew C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C

Fun and comfortable stay in Wakkerstroom.

Unfortunately only spent 1 night here, but was pleasantly surprised by the comfy rooms and fun and quaint character of the Wakkerstroom Hotel and our rooms. Had a really entertaining and fun time next door at the 1818 bar. Manager Nkosi was very friendly and attentive. Showers could do with more water pressure, but will definitely return when next in Wakkerstroom.

Marlize T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Luuks en lostalgies!

Het baie lekker gebly en geëet. Baie goeie ligging.

Leon K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Baie geniet.

Vriendelike personeel en die bestuurder Nkosi was wonderlik. Baie lekker plek om te bly. Personeel is baie vriendelik en die bestuurder Nkosi was wonderlik.

Philip V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Lekker ontspanne!

Sien sterre.

Nick B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Vierde keer - elke keer heerlike ervaring.

Sien sterre.

Rachel H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H

Awesome and relaxing.

Baie skoon en netjies. Heerlike kos en vriendelike personeel.

Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Unieke en outentieke verblyf.

Was gelukkig om deur Kristi (Wakkerstroom Birding) vir Lucky as ons bird guide te kry vir 'n spesiale toer en spotting. Warmwaterkraan kan aandag kry.

Sanet O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet O

Baie lekker gekuier.

Vriendelike mense, heerlike kos en baie lekker atmosfeer.

Piet S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet S

Nie 'n baie aangename ondervinding nie.

Kamerdiens was swak. Geen koffie in die kamer nie. Geen TV nie omdat die DSTV rekening nie betaal was nie. Alles het darem later reggekom nadat ek die webtuiste gebel het om the kla oor die geriewe en diens.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 124, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9ada4b597c43606c8ed243d5aa7072b34567cbc4dbd188dbb3b5c629c593a3302bdfc28ebadd0b73d2fdb12ac4650f8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 124 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.355383 30.140709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang