Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wardrobe Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir The Wardrobe Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lizle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D

Puik en baie mooi.

Ek en my dogter het baie lekker gebly. Marijke het soveel moeite gedoen met ons verblyf. Selfs vir ons 'n ontbytpakkie gepak omdat ons so vroeg in die oggend moes ry vir voorbereiding van haar troudag. Als was net.

Colleen S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Heerlike kuier in 'n pragtige plek in 'n lieflike omgewing!

Pragtige plek! Vriendelike ontvangs! Heerlike ontbyt! Beslis 5!

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Dankie Colleen
Lekker om te hoor julle het lekker gebly.

The Wardrobe Guest House
Retha W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Lovely with wonderful staff.

Guesthouse stay was wonderful. Breakfast included and delicious! The manager is awesome, friendly, and helpful. Really worth it.

Pippa S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa S

Cosy, well situated, friendly staff.

The accommodation is well situated, close to the embassies and in a very nice leafy suburb of Pretoria.

Marlene K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Dankie. Jy is 'n gasvrou duisend.

Dankie dat ons ons reëlings op kort kennisgewing kon verander het. Die gasverwarmer is 'n bonus.

Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Gerieflike oornag plekkie.

Baie netjies en mooi. Die ontbyt was heerlik.

Tanya M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Heerlike atmosfeer en vriendelike diens!

Ek was daar vir 4 dae. Fantastiese diens en die vrou wat die ontbyt maak is so vriendelik. Ek is werklik beïndruk. Sal beslis aanbeveel.

Marius L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Ons het lekker geslaap!

Uitstekende kommunikasie vanaf bespreking. Was goed ontvang. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Ook baie goed toegerus. Sal werklik aanbeveel!

Suzette P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Definitely die moeite werd!

Die bespreking was vir een nag se verblyf namens vriende en hierdie was hul terugvoer: Baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis is in 'n mooi omgewing en baie goed geleë. Veilige parkering. Ruim kamer en lieflike badkamer. Alles was skoon en netjies. Heerlike ontbyt was ingesluit by die prys.

Tersia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Kamer was baie luuks en gerieflik. Sal vir seker weer hier bly.

Heerlike privaat en veilige verblyf.

Charlene H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Het baie lekker gebly. Baie professioneel en vreeslik behulpsaam.

Het baie lekker gebly. Gaste huis is baie mooi en ontbyt was vrek lekker!

Annamarie F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Gemaklik, sentraal, veilig.

Baie gerieflike en mooi kamer. Daar was 'n lekker tafel om by te werk. Netflix. Baie lekker ontbyt. Die ligging is sentraal en gemaklik naby aan die N1. Ek sal The Wardrobe definitief weer oorweeg vir 'n besoek aan Pretoria.

Mari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V

Baie gerieflik met 'n huislike atmosfeer.

Die ontvangs was baie vriendelik, kamer silwerskoon en die ontbyt heerlik! Sal definitief aanbeveel.

Janetta J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta J

Sarah is fantasties!

Ons het baie lekker gebly, maar die plek kort bietjie onderhoud.

Chris-mari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-mari V

Sal beslis weer terug gaan.

Vriendelike atmosfeer. Plekkie was skoon en netjies.

Jessica L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica L

Pragtige warm spasie.

Warm ontvangs; pragtige spasie; perfekte ligging; instandhouding benodig 'n bietjie liefde.

Gerhard K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Hartlik ontvang. Dadelik tuis gevoel.

Baie lekker gebly. Stil, veilige omgewing.

Johane B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane B

Skoon, netjies, rustig en gasvry.

Baie lekker gebly. Gemaklik geslaap. Heerlik geeët. Ons het dadelik welkom en op ons gemak gevoel, soos in jou eie huis. Marike is 'n ongelooflike gasvrou!

Louisa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Skoon, gerieflik, akkommoderend.

Sal beslis weer daar oornag. Skoon, gerieflik en stil omgewing. Boomryk.

Madelè A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelè A

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Kamers is skoon en netjies en ligte werk tydens beurtkrag, net plûgs nie. Ontbyt is bedien op tyd wat ons gevra het en is bedien deur baie vriendelike staf. Dit was heerlik.

Caro B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B

Heerlik.

Ek en my man het heerlik gebly. Die kamer is pragtig en ruim met alles wat mens nodig het. Ontbyt was heerlik en Marike het ons tegemoed gekom met 'n gepakte ontbyt vir Sondag, aangesien ons baie vroeg moes vertrek. Die ligging is ideaal en naby aan alles. Daar is sonkrag wat maak dat jy nooit in die donker is nie. Ons sal beslis weer bespreek.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Caro
Sien julle gou weer

Groete

The Wardrobe Guest House
Liezel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Pragtige gasteplek en omgewing met vriendelike mense.

Sien sterre.

Petro D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D

Ligging is perfek.

Lekker geswem voor ons afspraak. Lekker ontbyt geëet.

Sonet K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet K

Netjiese verblyf. Vriendelike gasheer.

Lieflike plek, vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel vir reisigers.

Susan R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan R

Gerieflik.

Baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Kamers baie gerieflik. Ongelukkig geen body wash of shampoo in badkamer nie. Sal die plek aanbeveel.

Pierre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre R

Ons was baie bly om na twee dae te vertrek.

Die paadjie na die slaapkamers is toegegroei met struike en dan is die liggies langs die paadjie ook nog in 'n mens se pad en verskeie is stukkend. Ons slaapkamer was op die boonste verdieping. Ons moes nat houttrappe klim wat uiters gevaarlik was. (Dit het gereën). Die klerekas in die slaapkamer is lendelam, die stort was verstop en die wasbak het ook nie 'n prop gehad nie. Die swembad en tuin word swak versorg. 'n Pluspunt was egter dat daar sonkrag is.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Pierre, soos jy ervaar het, het ons dadelik aandag gegee om te verseker jy geniet jou verblyf met 'n lekker bottel wyn op die huis.
Groete.

The Wardrobe Guest House
Cardele S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S

Lieflike plek.

Ons het heerlik gebly in die pragtige plek met unieke dekor en ruim kamers. Heerlike ontbyt. Familie het al vantevore hier gebly, sal definitief weer kom. Goeie waarde vir geld. Behulpsame gasvrou.

Jacob M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M

Offered peace of mind, safe, clean and friendly staff!

I experienced comfort and peace of mind. The staff is friendly and offered excellent service. I was treated equally with the same level of respect and my needs prioritised.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words.
Hope to see you again in the near future.
Have a blessed week.

The Wardrobe Guest House
Janco D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco D

Vreeslik gasvry. In 'n baie mooi area in Pretoria geleë.

Die diens was van topgehalte.

Santie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Uitstekende verblyf.

Baie dankie Marike vir jou gasvryheid, kan The Wardrobe Guest House enige tyd aanbeveel.

Elizabeth M D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

Modern, well located and a tranquil stay.

I am a regular traveler and would rate The Wardrobe as a very nice, well located, and real value for money accommodation. The place was very clean, modern, and had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I highly recommend this wonderful guesthouse.

Surinda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surinda V

Uitstekend.

Baie lekker gebly, verskriklike mooi gastehuis.

Igna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Baie aangename oornaggeriewe.

Die kamers is pragtig met unieke meubels. Die kamers is ook baie ruim. Alles in werkende toestand. Vriendelike ontvangs, vinnige reaksie op boodskappe en baie geduld met vrae! Wifi vinnig en Netflix in die kamers. Goed geleë naby winkelsentrums, skole en universiteite. Ons volgende verblyf reeds geboek!

Aiden N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden N

Just what we needed.

Very friendly staff. Would definitely recommend this guest house. Thanks Marike.

Elizabeth M D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

Wonderful Brooklyn xxperience.

I am a regular traveler and would rate The Wardrobe as one of the nicest, best located, and real value of all the places I have stayed. The place was very clean, modern, had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I highly recommend this wonderful guesthouse.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Dankie, dankie, dankie.
Heerlik om sulke lekker goed te lees.

The Wardrobe Guest House
Willie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Diens is puik, sal weer daar gaan bly.

Eienaares is baie vriendelik en hulpvaardig, sy reageer binne sekondes op boodskappe. Puik, alles netjies, vriendelik, profesioneel, ontbyt is lekker.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Willie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete

The Wardrobe Guest House
Jacques B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Bo alle verwagtinge.

Lekker gedoeks, dankie.

Alé S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S

Heerlik.

Pragtige plek, uitstekend geleë en die diens is puik.

Sanrie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D

Absolute waarde vir geld!

Van ons warm ontvangs deur Marike met ons aankoms, tot ons vertrek na 'n heerlike ontbyt die volgende oggend, was 'n baie aangename ervaring.

Lourens F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens F

Marie en haar personeel is vriendelik en gasvry.

Ons verblyf was werklik aangenaam. Dit was soos 'n huis weg van die huis af. Dankie almal.

Fred H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred H

Staff were very pleasant and accommodating.

Lovely surroundings. The room was super comfortable with all the necessary amenities. Will definitely go back!

Delia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B

Heerlik en rustig gebly!

Marike en die personeel is baie gasvry en hulpvaardig. Al my vrae is vinnig beantwoord, en die kamer was perfek vir 'n rustige verblyf. Gedurende beurtkrag is daar steeds lig en WiFi. Baie dankie vir die lekker bly!

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Delia,
Was so lekker om jou hier te kon huisves.
Groete en Seen

The Wardrobe Guest House
Suretha G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Pragtige en unieke gastehuis!

Veilige parkering op die perseel. Alles in en om die Gastehuis is uniek en daar is 'n pragtige tuin. Heerlik gebly en toe ek nog 'n nag versoek was dit glad nie 'n probleem om te reël nie. Dankie Marike!

Isabel H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Tuis in Pretoria

Dit was vir ons 'n absolute plesier om by Marike se gastehuis te oornag. Die netheid, higiëne en plattelandse gasvryheid het ons baie welkom laat voel!

Anet B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B

Peaceful stay in a nice quiet area.

Safe and lots of parking.

Lin-mari W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-mari W

Baie vriendelike diens, het baie lekker gebly.

Sal beslis aanbeveel!

Nicolaas G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas G

Baie aangenaam.

Baie netjies en luuks.

Elize O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Die netjiese gastehuis is goed geleë. Vriendelike diens en heerlike ontbyt

Ons het al voorheen van hierdie gastehuis gebruik gemaak op ons sakereise. Ons kies om elke keer hier oor te bly aangesien alles skoon, netjies en goed versorg is. Die ontbyt is heerlik en die diens is uiters vriendelik. Dankie vir goeie waarde vir geld.

Elize O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O

Veilig, flink diens, vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld.

Nandrea Health Products se direkteure slaap gereeld daar oor. Die diens is uiters professioneel en vriendelik. Die gastehuis se ligging is perfek vir sake-doeleindes. Skoon en netjiese kamers en lekker ontbyt maak die verblyf uiters goeie waarde vir geld.

Jahni D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahni D

‘n Belewenis

The Wardrobe is een van die mooiste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Marike se warm persoonlikheid en detail-georiënteerdheid is in elke hoekie te sien, mens verkyk jou. Ons sal beslis gou terug wees.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Jahni
Jou woorde beteken so baie! Dankie!!
Sien julle sommer gou weer!
Geseende Week.

The Wardrobe Guest House
Kt J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kt J

Loved the decor.

Very different. Great ambience. Clever touches. Loved all of it!

Andries F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F

Netjies en sentraal geleë.

Die Wardrobe Guest House is sentraal geleë t.o.v. skole (Pretoria Boys High School en Waterkloof) waar aktiwiteite bygewoon is.

Rianna N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rianna N

Teleurstellend.

Meubels en dekor pragtig. Maar, handdoeke vol gate met onaangename reuk. Die ontbyt gewoon en onsmaaklik. Alarm wat meer as een keer deur die nag afgaan. 'n Mens moet deur 'n pikdonker ontvangs stap om by die gang te kom wat na kamers lei. Regtig nie aan te beveel nie. Baie beter gastehuise in die omtrek.

Rozanne C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne C

Absoluut awesome!

Ek wil net dankie sê vir die gasvryheid en uitsonderlike diens wat ons ontvang het van die hele Wardrobe-span af!

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Dankie Rozanne. Dis altyd lekker om dit te hoor! Hoop ons sien julle gou weer .

The Wardrobe Guest House
Rialda D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Fantasties, sien sterre!

Ons is weereens hartlik en vriendelik ontvang. Ons het 'n spesiale versoek gehad en dit was vir ons gasvrou geen moeite nie, ons is geakkommodeer met 'n glimlag. Die gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Die ligging is uitstekend vir die doel waarvoor ons daar oornag. Ons sal vir seker dit aanbeveel en sal weer daar oornag.

Ursula S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Uitstekend.

Dit is my tweede keer gewees dat ek tuisgaan by The Wardrobe Guest House, ek het dit regtig geniet.

The Wardrobe Guest House se terugvoer

Dankie!!
Hoop ons sien jou gou weer!

The Wardrobe Guest House
Morne B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Gasvry met 'n oog vir detail

Baie dankie! Ons is in gietende reën ingewag met 'n sambreel deur ons gasvrou. Pragtige en ruim kamer met 'n heerlike ontbyt.

Charl Morne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Morne V

Dit is 'n gerieflike elegante gastehuis met 'n wonderlike gasvrou wat mens tuis laat voel.

Dit is 'n gerieflike elegante Gaste huis met 'n wonderlike gasvrou wat mens tuis laat voel. Die ontbyt is alles wat mens wil he vir 'n ontbyt.

Andre R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Mooie accommodatie voor onze rondtour door ZA.

Mooie accommodatie voor onze rondtour door ZA.

Michelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle V

Swak diens en swak kwaliteit.

Handdoeke het gate in. Kussings trek los. Ontbyt is teleurstellend, klein worsie met eier en toast. Swak diens. Kon niemand kry om vir ons die hek oop te maak toe ons uitboek.

Pieter M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Wat 'n aangename verassing. Vriendelik, skoon, 5 ster.

Die ligging, kamers, beddegoed en ontbyt was letterlik 5 ster gewees! En dan was die gasvrou só vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer daar wil oorbly vir 'n paar aande!

Rialda D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Hartlik ontvang en pragtige akkommodasie.

Ons is hartlik ontvang en die kamer was gereed toe ons daar kom. Die kamer is netjies en baie ruim. Die gastehuis is baie sentraal geleë en ons sal verseker weer daar bly in die toekoms.

Chantal W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W

Beautiful large rooms with friendly staff and great breakfast!

Lovely place to stay, so central to where we needed to be and to shops and restaurants. Safe, clean and friendly staff. Wi-Fi fairly fast and reliable. Large room. Great breakfast. Had a hairdryer! And lovely soft clean fresh smelling towels.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige groot kamers met vriendelike personeel en goeie ontbyt!

Pragtige plek om te bly, so sentraal na waar ons moet wees en winkels en restaurante. Veilige, skoon en vriendelike personeel. WiFi redelik vinnig en betroubaar. Groot kamer. Groot ontbyt. Het 'n haardroër gehad! En pragtige, sagte en skoon handdoeke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ryno V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Netjies en baie vriendelike personeel.

Die kamer was ruim en netjies, personeel is baie vriendelik en ontbyt lekker. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms. Waarde vir geld.

Suzette N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Die beste, vriendelik diens, baie skoon en netjies, besonderse interieur.

Ek sal beslis weer by The Wardrobe Guest House inboek. Vriendelik diens, baie skoon en netjies, die interieur iets besonders. My privaatheid is gerespekteer. Ek sal beslis The Wardrobe Guest House aanbeveel. En ek wens hul baie sukses en voorspoed toe, want hul verdien dit.

Colene M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene M

Dit was heerlik en ek het tuis gevoel.

Dit was vir my so aangenaam daar, ek boek weer volgende maand by hulle in.

Herman M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Baie lekker, sal weer daar bly.

Baie lekker en mooi, sal weer daar bly.

Johan H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ongelooflik.

Sal dit aanbeveel vir almal.

Marlucia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlucia V

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Kamer was netjies, lekker ruim met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar oornag.

Karin H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Kamers en diens was uitstekend en ons het baie lekker gebly!

Die gastehuis was ideal geleë vir ons konferensie. Die kamers is baie gerieflik en ons het baie lekker gebly. Die diens was baie goed!

Santa M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa M

Ons het die verblyf baie geniet die mense is gasvry en baie hulpvaardig.

Ons het die tydjie wat ons deurgebring het by die gastehuis geniet.

Nadine S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine S

Netjies, gemaklik.

Baie dankie vir die goeie diens! Ek sal egter net aanbeveel dat die gastehuis gaste moet laat weet dat hul besig is met restourasie. Dit was effens ongerieflik, en was glad nie eens genoem nie. Die foto's op die webtuiste stem ook nie ooreen met die werklike kamer nie.

Maurizzio S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurizzio S

Beste verblyf nog.

Ons het die vriendelikste diens van die Wardrobe span af gekry. Ontbyt was ongelooflik, elke dag iets anders. Kamers is ongelooflik mooi en die dekor van die hele gastehuis is asemrowend. Dankie Marike en jul span vir alles. Jul het ons werklik laat tuis voel.

Pycke E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pycke E

Couldn't be any better!

Definitely recommend this. Couldn't be more grateful that we stumbled on this beautiful guest house! The most warm welcome, most friendly staff and most gorgeous room! We had an amazing time there and felt very much at home. Also, the breakfast was delicious! By far the best guest house we stayed at. Thank you so much, Marike, for providing the very best for us and helping us with everything!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kon nie beter nie!

Ek beveel die plek definitief aan. Kan nie meer dankbaar wees dat ons op hierdie pragtige gastehuis afgekom het nie! Ons is baie vriendelik ontvang, die personeel was baie vriendelik en die kamer was pragtig! Ons het 'n baie lekker tydjie daar gehad en ons het baie tuis gevoel. En die ontbyt was heerlik! Definitief die beste gastehuis waar ons al ooit gebly het. Baie dankie Marike, dat jy ons met net die beste bederf het en ons met alles gehelp het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maggie F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie F

Fantasties!

Die beste, stilste wat ek in 'n lang tyd gebly het en ook lekker sentraal met vriendelike personeel.

Anelle F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle F

Uitstekend!

Kan dit vir enigiemand aanbeveel. Diens is fantasties.

Christine P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Pragtige kamers.

Ons het hier saam met vriende tuisgegaan om 'n verjaarsdagpartytjie in die omgewing by te woon. Die kamers was baie gerieflik, en die ontbyt heerlik.

Salmon S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S

'n Lekker bed, skoon kamer en lekker warm stort.

Daar is veilige parkering met elektriese omheining. Vriendelike en behulpsame gasvrou en heerlike ontbyt. Dit is ook geleë in stil omgewing van Pretoria. Baie bekostigbaar. Mooi tuin. Sal dit sterk aanbeveel.

Ria E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria E

Wonderlike personeel en die vriendelik en ligging is puik vir besigheid in Pretoria.

Ek was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs, netjiese kamers en veilige parkering. Dis definitief waarde vir geld! Sal weer daar bly indien ek besigheid het om te doen in Pretoria. Marike is 'n wonderlike gasvrou!

Surina V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surina V

Warm ontvangs en viendelike personeel.

Die gastehuis is baie gerieflik geleë. Personeel is baie hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Ek hou net nie daarvan dat die badkamer, veral die toilet, binne in die slaapkamer is nie. Veral aangesien dit 'n "twin room" is. As ek die kamer met iemand anders as my dogter moes deel, sou dit vir my baie ongemaklik gewees het.

Stephan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S

Gemaklik, vriendelik en skoon.

Met aankoms is ons vriendelik gegroet en na ons kamer geneem. Kamer was baie netjies en skoon. Die perseel as 'n geheel is baie goed versorg en ek sal weer gaan kuier as my werk dit versoek.

Pelser U - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pelser U

Pragtig en lekker.

The Wardrobe is 'n pragtige gastehuis met uitstekende geriewe, Marike was ook uiters vriendelik en het ons regtig welkom laat voel.

Caroline H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline H

Sal weer daar wil bly.

Die gasvrou, Marike, was uiters vriendelik en het ons mooi verwelkom. Sy het ook 'n ekstra koppie gereël, want ons was drie in 'n tweeslaapkamer (het so gevra) en alles was lekker netjies en goed toegerus. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, want ons moes ons bespreking op die laaste minuut verander weens familie-dinge en het vir ons drie in 'n tweeslaapkamer-eenheid geakkommodeer. Baie hulpvaardig en die plek is sentraal geleë, ideaal vir ons doeleindes. Lekker na aan ons dogter by TUKS.

Marinda O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Puik!

Dit was puik.

Shan L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan L

Uitstekend!

Ek sal The Wardrobe Guest House hoog aanbeveel. Alles was uitstekend - van die gasvryheid, die kamer tot die heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Reze K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze K

Baie lekker!

Goeie diens!

Francis G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis G

Great gastehuis, alles is 100%!

The Wardrobe sal definitief van nou af die gastehuis wees wat ek sal gebruik as ek Pretoria toe gaan. Alles is perfek, lieflike dekor, lekker ontbyt, lekker bed en badkamer, goeie gasvryheid. Veilige parkering. Dankie Marike!

Werner V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Hulle is baie gasvry.

Jy voel sommer tuis. Baie netjies en sal weer van hulle gebruik maak.

Melinda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V

Heerlik!

Vriendelike diens en pragtige kamers, goeie ligging.

Lizé T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizé T

Dit was heerlik, rustig en stil en die ontbyt heerlik.

Ons oornag verblyf by The Wardrobe Guest House was baie aangenaam. Het baie veilig gevoel en die stilte het 'n goeie nagrus verseker. Die ontbyt was baie lekker en goed voorberei. Ons sien julle gewis weer in die toekoms. Baie dankie!

Estie N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie N

Aangenaam en vriendelik!

Sien die sterre hieronder.

Peter M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Liezel L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L

Rustig en mooi.

Baie vriendelik ontvang met aankoms en het die stilte en rustigheid van die area geniet.

Peter B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B

Prima verblijf, goed ontbijt.

Soepel in uitchequen, mooie kamer.

Eurika J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika J

Aan te beveel!

Interessante dekor, wonderlike gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Ontbyt was heerlik en ek het veilig en tuis gevoel. Waarde vir geld!

Elsa E - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa E

Uitsonderlike waarde vir geld.

Die verblyf was heerlik - die atmosfeer geskep deur die Morokkaanse omgewing was uniek. Ek weet nie wat was die beste nie - die heerlike ontbyt met vars vrugte, bed wat so lekker geslaap het, die knus kamer self, die nabyheid van toegangsroetes na die omgewing. Ek weet net dit was ver bo die gemiddeld. Nogmaals baie dankie vir die gasvryheid.

Rianne M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianne M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hardus F - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus F

Gawe gasvrou. Aangename atmosfeer. Snoesige slaapgoed. Heerlike ontbyt.

Maklik om adres te vind. Veilig. Aangename atmosfeer. Heerlike verwarmde kamers. Mooi gedekoreer. Pragtige mense. Kortom, lekker gekuier en geslaap by die Wardrobe Gasthuis.

Casper D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper D

Nie sleg nie, maar nogal duur vir 'n kamer sonder lugversorging of waaier en ou meubels.

Die Ontvangs was vriendelik, maar dit was nogal warm in die kamer sonder lugversorging of waaier.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef99a65eb166c18c949d4ee04e1b32350e8d67cf2514dc3f3a749149942444ae94f177f21227bd3cbe249d11388bea2f614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 416 Farrell Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768247656633 28.246373981237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang