Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Water Tower

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Rika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker maar anders. Dit was iets anders gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aards, interessant en aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Interessante en aangename verblyf met 'n ander perspektief. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uniek, netjies & gemaklike verblyf. 'n Baie unieke ervaring om in 'n ou watertoring te bly! Verblyf is gemaklik, met alles wat jy nodig het, en die hout dek is die perfekte plek om jou oggend koffie, of 'n glas wyn onder die Karoo sterre te geniet. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels E
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflike, skoon en bekostigbare verblyf. Baie aangename verblyf. The Water Tower sal dalk nie vir almal wees nie. Daar is 'n baie nou trappie na die slaapkamer bo die kombuis, en verkieslik nie vir ouer persone nie. Die toilet en stort is 'n aparte vertrek buite, so hou dit in gedagte veral as jy die geriewe deur die nag wil gebruik. Baie gerieflike blyplek wat uniek is vir mense wat hou van iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het die blyplek geniet en beveel dit beslis aan. Ja, dit was 'n unieke ervaring wat ons baie geniet het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Perfect location. Quirky accommodation. This is a wonderful, different kind of stay for young people/students who expect little of accommodation, as it is very basic. The outside loo was unexpected, and a bit of a mission getting down the steep flight of stairs from the bedroom to go outside at night. The staircase could do with a safety railing as it was daunting negotiating the narrow space between the bed and the hole of the staircase.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Enjoyed our stay, can recommend the Karoo experience dinner at Stirlings. Stay was pleasant. Steep staircase not for the faint-hearted. Also, rather leave your pet at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Die plekkie is baie skoon en goed toegerus. Nie almal sal daarvan hou nie, maar dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Unique stay. Wonderful host and unique stay experience. The stairs are steep, but worth it. Lovely deck for a lovely sundowner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Voldoende oornag. Die puttoilet was 'n ervaring gewees. Die akkommodasie was voldoende vir een nag se oorslaap. Dit is gerieflik geleë. Het net die toring effens klein/beknop ervaar. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 297

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang