Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Water Tower

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Water Tower is 'n spesiale ervaring en is in 'n aangename tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda. Nieu-Bethesda is 'n oulike klein dorpie met baie restaurante en koffiewinkels.

Die toring het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n kompostoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die wêreldbekende Uilhuis is in die hartjie van die dorpie en is 'n trekpleister wat jaarliks deur meer as 15 000 besoekers besoek word. Gaste kan aktiwiteite soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die area geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en die Vallei van Verlatenheid in. Gaste kan ook die Kompasberg uitklim.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Aards, interessant en aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Interessante en aangename verblyf met 'n ander perspektief. Ons het lekker gebly...
Sien meer
Sep 2024
Belinda M
5.0
Uniek, netjies & gemaklike verblyf. 'n Baie unieke ervaring om in 'n ou watertoring te bly! Verblyf is gemaklik, met alles wat jy nodig het, en die ho...
Sien meer
Apr 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die blyplek geniet en beveel dit beslis aan. Ja, dit was 'n unieke ervaring wat ons baie geniet het!
Jan 2024
Neels E
5.0
Gerieflike, skoon en bekostigbare verblyf. Baie aangename verblyf. The Water Tower sal dalk nie vir almal wees nie. Daar is 'n baie nou trappie na die...
Sien meer
Jan 2024
Cedric W
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely the best. It was absolutely fantastic. Friendly and helpful reception, and everything was clean and neat. Really an awesome ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Water Tower het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang