Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves @ Don Diaz

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend! Skoon, netjies en veiligheid 'n groot plus. Home away from home. Ja, vir seker. Die vriendelike ontvangs en veiligheid is uitstekend! Absoluut waarde vir geld. Lekkerste droëwors om die draai. Al die restaurante is loopafstand. En toe ons sukkel met die TV, was vinnig daar. Dankie vir jou tegnologiese kennis en 'n druk van 'n knoppie, toe kon ons die rugby geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irvine A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

See above please. We enjoyed ourselves. It is centrally located, clean and very safe. All the necessary amenities are in walking distance and the unit is well equipped and has a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Waves @ Don Diaz
Hi Irvine, Thank you very much for your good review. If the guests are happy, I am happy!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 27, Eenheid 2 Don Diaz, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08137c04857213719d0733b8113c0009d12a2eb725cb6602b7d1f0eea224aa003b6f5e9a85d2308a8b715f0f620323d6125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 27 Diaz Road Unit 2 Don Diaz 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052789696205 24.92316640722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang