The Waves 302
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 40, Quayside Point Waterfront 302, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Waves 302 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel met ongelooflike see- en stadsuitsigte. Dit is in 'n woonstelkompleks in Quayside Point Waterfront in Durban geleë. Dit is sowat 800 m vanaf Vetch's Beach geleë, terwyl New Beach 2,7 km ver is.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, elektriese stoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure maak oop na die balkon wat buitemeubels het, sodat gaste die lieflike see-uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot die gedeelde plonspoel in die woonstelgebou en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Signal-weg 40, Quayside Point Waterfront 302, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Waves 302 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 40, Quayside Point Waterfront 302, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang