Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves 206

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Baie skoon en moderne woonstel. Dit is ideaal vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het en van al hulle spanning ontslae wil raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Awesome. Sal beslis dit vir enige iemand wat ek weet die plek sal oppas aanbeveel. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Veilig, skoon, stunning, rustig! Vir seker ons go-to van nou af! Ons tipe blyplek, waarde vir geld, genoeg spasie en ruimte! Ons is regtig so chuffed met die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie D
Kort verblyf
4.6
Des 2021

Die uitsig is fantasties, maar laatmiddagson is erg en jy kan nie dan op stoep sit nie. Oor die algemeen het ons baie lekker daar gebly en ek sal beslis weer daar bly. As aandag aan probleempies gegee word, sal dit fantasties wees. 'n Ketelbraai op die stoep sal 'n wenner wees. Daar was 'n paar probleempies. Die skuifdeur na voorste stoep is stukkend. Die rasper is stukkend. Een van die potte was pikswart verbrand. Daar is swart kolle op die mat in die voorste slaapkamer. Die stortkop in die agterste badkamer spuit dak toe. Een van die drade van die wasgoeddraad is af. Die agent het nie altyd gereageer op my aanmeldings van skade nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2021

Baie geniet. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne F
Kort verblyf
4.2
Okt 2021

Baie gerieflik en ’n pragtige uitsig. Die eenheid is baie gerieflik geleë met ’n baie mooi uitsig. Ons het ons kuier baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Ongelooflik lekker! Alles was net reg - ligging, akkommodasie, uitsig en Table View is die perfekte area. Nadia was verskriklik behulpsaam en is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Dit was ongelooflik. Dit was 'n ongelooflik lekker plekkie, naby die see en die plekkie was baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2019

Dit was wonderlik, meer gekry as wat ek verwag het. Ek sal beslis weer daar bespreek. Ek sal by al my vriende dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acb34c4803e46755df81ecb22fbd5729c631ae65894cd9e7bb1c4f8506fb371bc74433f5cb6724abb3c1d51aa4ed65c53ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 19 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.81747 18.47464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang