Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves 206

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Waves 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is 5 minute se stap vanaf Blouberg-strandfront.

Dié woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi-internettoegang is in die woonstel beskikbaar. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon wat spog met lieflike uitsigte oor die area en verre see.

Die kompleks is ongeveer 22 km vanaf Kaapstad se middestad en 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Die kompleks is ook naby 'n paar restaurante, kroeë en die Bayside Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Waves 206
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Waves 206 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acb34c4803e46755df81ecb22fbd5729c631ae65894cd9e7bb1c4f8506fb371bc74433f5cb6724abb3c1d51aa4ed65c53ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 19 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.81747 18.47464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang