The Way West
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheny-keeromstraat 2, Vredekloof Heights, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Way West is in Vredekloof Heights, Brackenfell geleë. Hierdie selfsorgverblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of solo-verkenners.
Die vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en daar is 2 kindergrootte-slaapbanke in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Handdoeke en linne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die huis het ook 'n aangewese werkstasie.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die huis is 29 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 29 km vanaf Kaapstad CBD geleë. Cape Gate Mall bied 'n wye verskeidenheid restaurante en kleinhandelwinkels om te besoek en is net 1,3 km vanaf The Way West, met toegang tot areas soos Tygervallei en Glengarry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Sheny-keeromstraat 2, Vredekloof Heights, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheny-keeromstraat 2, Vredekloof Heights, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang