Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Welgemoed Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir The Welgemoed Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Essie W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie W

Friendly, comfortable and homely stay. Highly recommend!

Very comfortable stay. A later than normal check-in and the friendly host was very welcoming. Even though it was not winter yet, the electric blanket made it all very cosy.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker gebly. Sal aanbeveel aan vriende.

Alles was netjies en diens was goed.

Erin F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin F

Lovely and peaceful environment.

It was a beautiful, Victorian decor house. The bedroom was big and spacious with its own en suite. Very tidy and clean. The ladies were very helpful. I would definitely stay there again.

Jamey N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamey N

Lovely.

It was a lovely one night getaway. The scenery is beautiful and the staff is so friendly!

Kwanele S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwanele S

Beautiful place and very friendly staff.

Exceeded our expectations. We are definitely coming back, and the breakfast was very nice.

Daniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Baie netjiese kamers, ruim en baie mooi.

Al verskeie kere by hulle gebly, altyd baie lekker. Kamers van top gehalte.

Melvin-eugene M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin-eugene M

One to go back to.

Beautiful and very safe area. The owner is a beautiful soul, very friendly and caring towards her guests. The rooms are amazingly beautiful and the kids really loved the place. We loved it more.

Adriaan F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan F

Lekker gebly. Aangename en vriendelike personeel.

Die gastehuis is baie goed geleë vir besoek aan veral die Noordelike voorstede en Boland. Kaapstad en skiereiland is ook maklik bereikbaar buite spits tye. Die fasiliteite is goed. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Walda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walda L

Pragtig maar baie onpersoonlik.

Die verblyf was pragtig en die ligging voldoende vir ons konferensie.

Corrie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Vriendelike, warm huisatmosfeer waar ek baie welkom gevoel het.

Baie dankie aan Sally en Adelle vir hulle gasvryheid. My verblyf was presies soos wat dit geadverteer was en die uitsig oor die gholfbaan was asemrowend! Stiller woonbuurt waar kinderlaggies, stappers en gholfers jou baie laat tuis voel.

Julius O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius O

Rusting en goed geleë.

Sal weer daar bly as ek die Kaap besoek.

Dawie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D

Pleasant and comfortable.

I had a pleasant stay.

Marcel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel S

Heerlike bed. Rustige, mooi en toegeruste kamer.

Ons het net een aand geslaap, maar het reeds geboek vir volgende jaar.

Annette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Ons is baie vriendelik ontvang.

Plek is pragtig, ons is vriendelik ontvang en Sally is 'n aanwins vir die gastehuis. Sy het ons baie gehelp en lekker gesels. Sal weer gebruik maak van Welgemoed Guest House.

Alwyn O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn O

Home away from home.

Huislik en vriendelike ontvangs. Puik ontbyt-seleksie.

Francois C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Local, lekker en goeie waarde vir geld.

Baie aangenaam en baie vriendelik met goeie waarde vir geld.

Edwin G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G

Baie gasvrye akkomodasie.

Baie akkommoderend. Vriende het die aand kom kuier. Eetgerei is beskikbaar gestel. Voel veilig met goeie sekuriteit. Uitstekende kommunikasie vooraf.

Petrus N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N

Baie lekker.

Baie goeie waarde vir geld. Puik diens. Netjies en skoon.

Jj H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj H

Goeie diens.

Gastehuis was great.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Kom bly gerus weer hier by ons.

The Welgemoed Guest House
Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

It was really a pleasure staying there.

Very nice breakfast, my wife must still pay them R100 for Saturday's breakfast.

Elsabe M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe M

Scary!

Die stort was vuil, ligskakelaar stukkend, personeel was onvriendelik (nie 'n woord gepraat nie!). Beddegoed was skoon.

Jos V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos V

Mooie verblijf voor onze eerste dagen in Kaapstad.

Wij zijn hier drie dagen geweest en zijn zeer tevreden over dit guesthouse. Alles was keurig verzorgd en elke ochtend hadden we een heerlijk ontbijt. De gastvrouw was erg vriendelijk en het guesthouse ligt in een mooie wijk.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Dear Jos,

Thank you for the review we do appreciate the feedback of our guest and we would love to host you again in the near future.
Your very welcome I trust you enjoyed your stay in our beautiful country. Thank you for choosing The Welgemoed Guest house as your choice of accommodation.

Regards
Marion Bester
General manager

The Welgemoed Guest House
Rian C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian C

Alles baie netjies en skoon.

Baie lekker verblyf, baie veilig, skoon en netjies.

Olga S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga S

Too quick.

We simply spent one night at the guest house. I found it to be comfortable and the staff pleasant.

James M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
James M

Was nie lekker soos 1ste keer.

Ons kamer was bo aangewys alhoewel ek gevra het vir grondkamer aangesien my vrou knie-probleem het. Toilet het geen deur en is onhigiënies. Was darem volgende dag onder geplaas. Waarom nie sommer by die intekenslag.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Beste Mr M.
Dankie vir u terugvoering. Ek wil graag verskoning maak vir enige ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf met ons.
Ek het nie enige versoek gehad vir 'n grondvloer kamer op u oorspronklike bespreeking nie asook nie per direkte oproep of Whatsapp nie.
Indien ek geweet het u benodig die grond vloer sou ek dit van die staanspoor af so aangeteken het. Die volgende oggend is u wel geskuif na n grondvloer kamer.
Kamers word daagliks deeglik gediens en die kans vir 'n onhigienise toilet is hoogs onwaarskynlik. Ek en my span probeer werklik net altyd gaste te gemoed kom in alle opsigte soos u self weet het u 23h30 die aand vir ons gevra om ekstra bed in die kamer te plaas vir 'n gas wat nie kon huiswaards keer nie.
Vriendelike groete,
Marion Bester
Algemene bestuurder

The Welgemoed Guest House
Sandra D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Welkom en veilig gevoel met vriendelike personeel.

Kamer was volledig toegerus, maar dink daar is klein verbeteringe te maak. Die kopstuk staan los en raas wanneer jy omdraai in die bed. In die badkamer is die los bad se pote oneweredig, sodat dit wikkel wanneer jy bad. Daar was ook nie `n prop.

Gerda T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Waarde vir geld.

Stil, rustige en veilige omgewing. Pragtige antieke meubels en skilderye. Kamers is gerieflik, groot, netjies en pragtig. Vriendelike en behulpsame personeel.

Tersius V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersius V

Uiters aangenaam!

Gasvryheid, vriendelikheid en 'n aangename ervaring. Sterk aan te beveel!

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat u dit by ons geniet het, en ons sien uit daarna om u weer by ons te ontvang.

The Welgemoed Guest House
Michelle R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle R

Tweede keer wat ons van Welgemoed Gaste Huis se merkwaardige verblyf gebruik maak.

Baie dankie vir reëlings vir addisionele slaapplek vir my seun. Ons ouer seun en verloofde het ons die keer vergesel en hulle was net so beïndruk met Welgemoed. Sien julle binnekort weer.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang!

The Welgemoed Guest House
Mervyn T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn T

Excellent.

One of the best Guesthouses we stayed in over the last couple of years of travel. Will recommend to anyone. Nothing negative to report on.

Angelika P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelika P

Baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite.

Sien sterre.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Penelope L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Penelope L

Teleurgesteld.

Die selfsorg-eenheid nommer 9 het geen badkamerdeur nie. Die badkamer is deel van die kamer, maar nie privaat nie. Die gordyne is afgeskeep en te kort. Ons het gemaklik gebly, maar daar het finale dekor-afronding geskort. Daar was ook nie veilige parkering gewees nie, ons moes buite die gastehuis se hekke voor die motorhuis parkeer het vir 6 nagte. 'n Nag of twee is verstaanbaar, maar indien parkering 'n probleem is moet dit vooraf gekommunikeer word.

Elmarie L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Ons het tuis gevoel in hierdie netjiese, skoon gastehuis.

Dit was 'n baie goeie ondervinding, veral nadat ons die vorige week in 'n ander "gastehuis" gebly het wat ons nooit weer sal sien nie. Alles heerlik skoon en netjies gewees. Ons sal beslis weer gebruik maak van Welgemoed Guest House.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Beste Elmarie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

The Welgemoed Guest House
Anina L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L

Uiters stylvol met wonderlike personeel.

Ons was baie beïndruk met alles. Sal definitief weer daar oorbly!

André B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Vriendelike diens.

Rustige atmosfeer.

Melinda V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Lekker gebly in 'n rustige area wat maklik is om te kry.

Die gastehuis se mense was vriendelik. Daar is veilige parkering agter 'n veiligheidshek. Lekker koffie in die kamers, met lugversorging. Ons het ook lekker gebad en daar is verruklike sagte handdoeke en beddegoed. Ons het nie daar geëet nie, maar dit het lekker gelyk. Dit gee mens die gevoel van 'n ou plaashuis.

Maulene G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly. Daar is moeite gedoen om ons te akkomodeer. Dankie, dit was heerlik. En die koffie in die kamer is HEERLIK!

Hannelie K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Ongelooflik lekker en van topgehalte.

Hierdie gastehuis is waarlik 'n diamant! Die kliëntediens is besonders. Dit is altyd netjies en skoon, en boonop is dit een van die mooiste gastehuise waar ek die voorreg gehad het om by te kuier! Definitief 'n moet. Sal dit aanbeveel by enige iemand wat wil hoor.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Hannelie, ons waardeer dit en sien uit om julle weer te verwelkom!!

The Welgemoed Guest House
Sandra T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Heerlik.

Ons het dit baie geniet. Die mense is baie behulpsaam gewees om aan al ons behoeftes te voldoen. Baie vriendelik en baie netjies.

Sibongile K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile K

We had a great stay, we even extended it by one day.

It is a beautiful place, the staff are very friendly, it's a home away from home.

Leona J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J

A nice stay for us.

Spacious room, with direct access to the garden. Lots of nice furniture and a very comfortable bed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly.

Ruim kamer met direkte toegang tot die tuin. Baie mooi meubels en baie gerieflike bed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Retha H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Dis pragtig en netjies.

Baie pragtig en netjies met goeie ontbyt en vriendelike diens.

Johan P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Aangenaam en rustig.

Lekker groot kamer met alles wat nodig is. Goeie ontbyt, vriendelike ontvangs.

The Welgemoed Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan, ons is bly as jul jul verblyf by ons geniet het.
Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete

The Welgemoed Guest House
Nicoleen V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen V

Vloei goed en huislike atmosfeer.

Die kombuis en slaapkamer baie goed, badkamer klein, stort goed, maar sou stortgordyn verwyder. Geraas van skool en vliegtuie, maar baie sentraal in rustige mooi area. Die woonstel kort 'n klein bietjie werk, maar dit is baie goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eleanor P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor P

Waarde vir geld.

Goed geleë. Veilige parkeerplek maar die gebou het dringend werk nodig.

Lizelle V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Meer as wat ek verwag het!

Dit was 5 ster-akkommodasie vir min geld. Al wat ons gekort het was 'n yskas vir koue water.

Eleanor P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor P

Ruim kamer in 'n veilige area. Waarde vir geld.

Ontbyt was ekstra, maar nie op standaard as ek dit vergelyk met ander gastehuise nie.

Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-straat 79, Welgemoed, Kaapstad, 7540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9e56aef6191d4a32b73eb887f1be5c54022c3e971b62c0082b788c2a5dc17b30b9fa43822bb72d452ac2ec0c163967449c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 79 Kommissaris Street Welgemoed 7540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.873134411228 18.609095264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang