Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Well Gastehuis en Retreat

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Andrew E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjiese en veilige plek. Dankie julle. Ons het baie lekker gebly, alles was bakgat en netjies. Julle is tops. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DOREEN
The Well Gastehuis en Retreat
Dankie, man! Dit was heerlik om jou te ontmoet.

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi en opgepaste plekkie en skoon en netjies. Baie mooi en stil gebied en maklik om te kry. Vriendelike diens, ons het die hele huis vir onsself gehad en dit is die mooiste plek en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DOREEN
The Well Gastehuis en Retreat
Dankbaar vir julle, ook dat jul The Well saam my kon geniet en mooi agtergelaat het! Let it be Well!

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Gasvry, vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Sal definitief weer gaan kuier, was rustige omgewing, warm geslaap in winteraande. Geen moeite was ontsien, Doreen het elke versoek vinnig en vriendelik hanteer. Het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
DOREEN
The Well Gastehuis en Retreat
You were definitely the kindest guests, wish all my guest would be like you.

Tina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jul 2022

Die dame was baie vriendelik, maar volgens die advertensie is dit 'n teerpad. Nêrens was daar vir ons gese of aangewys van 'n baie lelike grondpad wat gery moet word nie. In 'n land waar ons almal weet van loadshedding dink ek regtig dat gastehuise voorsiening moes gemaak het by nou al vir die loadshedding.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Gert R
1 nag
5.0
Des 2021

Netjies en stylvol. Vriendelike ontvangs. Baie mooi plek. Die eienaar het ons gul ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Migiel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker oornagplek. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie lekker, veilig en rustig Baie vriendelik , netjies en skoon. Pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia O
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Twee nagte oorgebly. Baie positiewe ervaring. Die fasiliteite wat ons van gebruikgemaak het was netjies en skoon. Die tuintjie het ook 'n groot rol gespeel om die ervaring baie positief te maak aangesien my twee yorkies na hartelus buite kon baljaar in 'n veilige omgewing. Die huis is pragtig gemubileer en alles spreek van baie goeie smaak vanaf die eienaar se kant! Baie dankie vir die naweek se oorbly. Ek sal die plek verseker aanbeveel en self ook weer van gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DOREEN
The Well Gastehuis en Retreat
Dankie Nelia, jul was model-gaste en dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet. Hoop om jul gou weer te kan ontvang. Dit is 'n voorreg.

Tanya F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Victorian house. The house has a very warm feel to it. With small garden outside each exit. Organised parking for all the visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Gerieflik. Het baie gerieflik oornag. Alles is daar wat benodig kan word. Het wel 'n televisie gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

DOREEN Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZWZjZmM0LTllMjctNDg3OS1iNDJjLTlmY2ViM2ZhZjJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Residency Lane Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.665895780509 27.23690316081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang