The Well Gastehuis en Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
DOREEN Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andrew E - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige plek. Dankie julle.
The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer
Dankie, man! Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Petrus S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en opgepaste plekkie en skoon en netjies.
The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer
Dankbaar vir julle, ook dat jul The Well saam my kon geniet en mooi agtergelaat het!
Let it be Well!
Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik ontvang. Netjies en skoon.
The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer
You were definitely the kindest guests, wish all my guest would be like you.
Tina G - Jul 2022
Algehele gradering
Die dame was baie vriendelik, maar volgens die advertensie is dit 'n teerpad.
Gert R - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en stylvol. Vriendelike ontvangs.
Migiel R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
Bernedette M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en rustig
Nelia O - Okt 2021
Algehele gradering
Twee nagte oorgebly. Baie positiewe ervaring.
Lees meerThe Well Gastehuis en Retreat se terugvoer
Dankie Nelia, jul was model-gaste en dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet. Hoop om jul gou weer te kan ontvang. Dit is 'n voorreg.
Tanya F - Des 2019
Algehele gradering
Victorian house.
Leanie M - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang