The Well Gastehuis en Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Well Gastehuis en Retreat is 'n bekoorlike gastehuis wat verblyf bied in Kroonstad, 'n klein dorpie aan die oewer van die Valsrivier.
Verblyf word in 1 eenheid gebied om in gaste se behoeftes te voorsien. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer
is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Etes kan voorsien word met vooraf reëlings. Veilige, onderdakparkeerplek en 'n alarmstelsel is beskikbaar vir gaste se sekuriteit.
Gaste kan besienswaardighede soos vlooimarkte, restaurante, Kroonpark-oord en Boskoppie-leeuteelplaas, die Bloemhokdam en Koppiesdam-natuurreservate in die omgewing besoek of visvang by die Valsrivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
DOREEN Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink The Well Gastehuis en Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang