Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Well Gastehuis en Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Well Gastehuis en Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Kroonstad, 'n dorpie op die oewer van die Valsrivier.

Verblyf word in verskeie eenhede van 1 tot 4 gebied om aan al die gaste se behoeftes te voldoen. Etes kan voorsien word indien dit vooraf gereë word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en 'n alarmstelsel is vir sekuriteit beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede soos vlooimarkte, restaurante, Kroonpark-oord, Boskoppie Leeuteelplaas, die Bloemhoekdam en Koppiesdam Natuurreservaat in die omtrek besoek of in die Valsrivier visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir The Well Gastehuis en Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

DOREEN Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink The Well Gastehuis en Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZWZjZmM0LTllMjctNDg3OS1iNDJjLTlmY2ViM2ZhZjJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Residency Lane Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.665895780509 27.23690316081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang