Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wesley Boutique Hotel & Spa

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Anien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, veilig en netjies. Baie mooi plek met vriendelike personeel. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizé
The Wesley Boutique Hotel & Spa
Dankie vir die positiewe terugvoering, Anien, ons sien uit om jou weer terug te verwelkom by die Wesley!

Mantombi M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Great. My stay was great, the quality of the room exceeded my expectations. The Wi-Fi connectivity was, however, quite weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizé
The Wesley Boutique Hotel & Spa
Dear Mantombi, Thank you for your kind words. We have taken your note regarding the Wi-Fi seriously and we will make sure to improve the connectivity for our guests. Kind regards, The Wesley Boutique Hotel Management

Melissa S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Beautiful property and a comfortable stay. Enjoyed my stay and would return. Couple of maintenance issues but nothing that impacted on my stay. Room 7 was spacious and comfortable, and pretty private due to being around the side of the hotel. Decent TV offering, good WiFi. I'd probably aim for one of the interior rooms next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens S
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Beste gasvryheid en netheid en luuks! Wonderlike mense en plek! Sal definitief weer daar kom bly, doen baie trips JHB toe en voel tuis en gemaklik by The Wesley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizé
The Wesley Boutique Hotel & Spa
Dankie Jurgens. Hoop om jou gou weer te sien.

Vida N
1 nag
4.6
Nov 2022

Goeie verblyf. Baie vriendelike diens en Rina se ontbyt is uitstekend. Baie veilige verblyf en die tuine is 'n lushof vir enigiemand wat net rustigheid wil hê. Sal weer besoek aflê in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizé
The Wesley Boutique Hotel & Spa
Dankie Vida, hoop om jou gou weer te sien.

Moragane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Everything was just 100%. Customer service was at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Stylvolle, netjiese en kliniese akkommodasie. Vriendelike, behulpsame personeel. Goeie ligging en pragtige perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ada B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n besigheidsreis-oorslaap. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chanel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Pragtige kamer, baie netjies. The Wesley was die beste opsie vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie lekker oorslaap tydens besigheidbesoek. Baie netjies, skoon en met heelwat ekstra benodighede soos haardroër, ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cumberlandlaan 66, Hoek van Cumberland en Homesteadlaan, Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65b5c1cd911aa9e8d2e241ad4c060fd5eb481b4d7e4581e14047b702a0f6fe87df45a991c2434b9868d7c1959234cb68338f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 65 Cumberland Avenue Cnr Cumberland and Homestead avenue 2184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.064835930791 28.00005975364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang