Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wesley Boutique Hotel & Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir The Wesley Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mantombi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mantombi M

Great.

My stay was great, the quality of the room exceeded my expectations. The Wi-Fi connectivity was, however, quite weak.

The Wesley Boutique Hotel & Spa se terugvoer

Dear Mantombi,

Thank you for your kind words.

We have taken your note regarding the Wi-Fi seriously and we will make sure to improve the connectivity for our guests.

Kind regards,
The Wesley Boutique Hotel Management

The Wesley Boutique Hotel & Spa
Melissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Beautiful property and a comfortable stay.

Enjoyed my stay and would return. Couple of maintenance issues but nothing that impacted on my stay. Room 7 was spacious and comfortable, and pretty private due to being around the side of the hotel. Decent TV offering, good WiFi. I'd probably aim for one of the interior rooms next time.

Jurgens S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Beste gasvryheid en netheid en luuks! Wonderlike mense en plek!

Sal definitief weer daar kom bly, doen baie trips JHB toe en voel tuis en gemaklik by The Wesley.

The Wesley Boutique Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Jurgens. Hoop om jou gou weer te sien.

The Wesley Boutique Hotel & Spa
Vida N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vida N

Goeie verblyf.

Baie vriendelike diens en Rina se ontbyt is uitstekend. Baie veilige verblyf en die tuine is 'n lushof vir enigiemand wat net rustigheid wil hê. Sal weer besoek aflê in die toekoms.

The Wesley Boutique Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Vida, hoop om jou gou weer te sien.

The Wesley Boutique Hotel & Spa
Moragane M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moragane M

Everything was just 100%.

Customer service was at its best.

Cj M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cj M

Stylvolle, netjiese en kliniese akkommodasie. Vriendelike, behulpsame personeel.

Goeie ligging en pragtige perseel.

Ada B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ada B

Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n besigheidsreis-oorslaap.

Sien sterre.

Chanel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

Pragtige kamer, baie netjies.

The Wesley was die beste opsie vir ons.

Johann M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie lekker oorslaap tydens besigheidbesoek.

Baie netjies, skoon en met heelwat ekstra benodighede soos haardroër, ens.

Johann M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M

Ruim kamers, beddegoed en handdoeke skoon, maar sommige al bietjie gedaan.

Bunk bed in Presidential Suite nie geskik nie. Die Executive Room was baie gerieflik.

Alicia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Dit was baie lekker.

Enigste ding was die kamer wat ek bespreek het, het die dame gebel om te sê ons word geskuif na 'n ander kamer.

Annemarie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A

Baie rustig, nie bewys jy is in die stand nie.

Atmosfeer heerlik rustig, ontbyt ongelooflik lekker, die bad was heerlik.

Kelly E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly E

Best!

The best hotel/guest house we have ever stayed in. It is very beautiful and luxurious with a paradise feeling. Friendly staff with excellent service. The breakfast was amazing. We were so impressed, we are definitely planning to go back next year and would recommend The Wesley to anyone.

Antoinette D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Baie netjies, rustig en goed ingerig.

Sal beslis weer daar oornag. Die personeel is vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

Helena G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Perfek.

Ons het elke oomblik by die Wesley geniet. Die personeel is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Ons het tuis en veilig gevoel. Hulle het selfs ekstra moeite gedoem sodat ons 'n ekstra nag in dieselfde kamer kon bly. Dankie.

Retha E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Fantasties, skoon en netjies.

Die kamer is ongelooflik mooi. Daar is slegs 2 goed wat ek sal verander: 1) In die badkamer die spiëel moet gelig word, dit is baie laag en 2) of 'n lang spiëel in die kamer of 'n groot spiëel bo die lessenaar. Prente tans bo die tafel kan geskuif word na bo die bed. Ek weet dit is dalk simpel, maar uit 'n vrou se oog is dit hoe dit moet wees. Anders die plek en die ontbyt is fantasties. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Anina L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina L

Outstanding staff - The Wesley will see us again.

Friendly staff. Honesty bar is a lovely extra. Breakfast is the best!

Andrew V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew V

Such a wonderful place that could be so much more.

The Wesley is my favourite heartbreak hotel. It is so well thought out and the rooms, especially the Executive Rooms are just very tastefully furnished and thoughtfully equipped. But: The bed creaks so much it kept me awake all night, no soap at the basins, the shower fittings were broken and you had to put everything on the floor. The fan only worked on high speed, and the aircon blew hot air only. The one mirror had fallen off the wall and was just propped up on the floor against the wall, the other mirror's frame was so buckled it distorted the mirror. The Wesley needs a good coat of paint, urgently! Especially Room 6's toilet. I think owners and managers should use the rooms regularly, so that they can see if everything works as it should. I doubt the staff have been trained to check on how everything should be working. And this lets the whole Wesley experience down.

Lorian V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorian V

Baie gemaklik en rustig, pragtige kamers!

Baie skoon, netjies en pragtig gemeubileer. Ontbyt was uit die boonste rakke, en die diens was puik!

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gwen R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gwen R

Teleurstellend - eerste indrukke is ongelukkig blywend.

Met ons aankoms om 19:30 het dit gereën. Die naam is agter struike verberg en ons het gesukkel om die plek te kry. Die hek is oopgemaak en ons het ingery sonder dat die sekuriteitsbeampte uitgekom het om vir ons aanwysings te gee. Ons moes hulle bel om uit te vind waar die ontvangs is. Die dame by ontvangs het die kamer vir ons gaan wys maar nagelaat om te se dat daar 'n ander paadjie is wat korter is as deur ontvangs (dis nogal 'n ent van die parkering tot by die kamer). Hulle kan gerus ligte by die parkeerarea aanbring, daar is geen beligting nie en aangesien dit baie ongelyk is, is die risiko daar dat jy kan val.

Esmé D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé D

Good stay for a night away.

It indicates "on the coner of", but they entrance is about 100m before the corner. More signs before or at the gate for The Wesley will be great for other guests traveling from far. When I booked I saw on the pic and description indicated a shower, but no shower in the unit. Lovely "honesty bar". Rooms very clean and private. Will go back if I'm in the area again.

The Wesley Boutique Hotel & Spa se terugvoer

Hi Esme

Many thanks for your feedback which has been noted about the signs. Also, we have 3 standard rooms only, 2 come with a bath and one with a shower. Our executive rooms come with both bath and shower. Hope we see you again soon.

Kindest regards

Melody

The Wesley Boutique Hotel & Spa
Annelize U - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize U

Ek is vriendelik ontvang.

Ek is op die hande gedra en The Westley se verteenwoordigers het my op die hande gedra. Hulle is vriendelik en die kamers is netjies en 'n "huis weg van die huis". Julle is puik!

William P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P

Amazing!

Dit was fantasties, gaan definitief weer teruggaan. Personeel was awesome!

Marilise V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Beautiful and peaceful

Stunning interior!

Jaco N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Baie rustig en lekker.

Ons het sommer tuis gevoel. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt is wonderlik. Ons het dit baie geniet.

Hennie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Ruim geriewe in 'n sentrale ligging.

Die eiendom en kamer gee 'n mens die gevoel van ruimte. Pragtige swembad en tuine. Ontbyt was heerlik gewees. Dit het egter lank geneem om in en uit te klok weens die afwesigheid van iemand by ontvangs.

Sonja G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G

Baie mooi kamers.

Sien die sterre.

Tina R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Great!

Sien die sterre hieronder.

Tienie V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

Baie goeie verblyf en die oopplan kamer is baie mooi. Het dit baie geniet.

Dit was 'n baie goeie opsie vir verblyf.

Sandra B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Value for money

Convenient location for Sandton area. Very friendly staff. Room did not have a shower which I thought we had requested but we did not say anything as we were only there for 2 nights.

Carin B - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Lovely stay - will visit again.

Friendly reception, lovely spacious & comfortable room, beautiful garden & splendid breakfast.

Leon M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M

Enjoyed our stay and will return. Staff very friendly and helpfull.

The Wesley is recomendable to family and friends that want to make a stop over for a night or two. We will see you again.

Sanmarie L - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie L

Absolutly fabulous stay!

Enjoyed it very much!

Cristelle C - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle C

Beautiful

The Wesley was amazing! Will definitely recommend it to all my friends and family, and will if we are ever in the area again, make sure that we stay there again! Thanks Cristelle

Kabelo R - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo R

EXCELLENT ACCOMODATION WITH TRANQUIL ATMOSPHERE!!

We enjoyed such a beautiful stay at The Wesley. It was such a memorable experience and definately we will be visiting the place again soon. Thanks to Teddy who warmly welcomed us with his hospitality and thanks to the crew ladies who gave us such a beautiful services as well. Thank you once again

Shaharazad R - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaharazad R

IT WAS AWSOME!!!

My stay at the Wesleys was fantastic!!! Teddie was amazing, he was always there when i needed him. The only problem that i had was the cleanliness, there was spiderwebs under the cupboards which was very disturbing. And the room was not vacumed when the room was cleaned on the Saturday - 07 May 2011. But other than that it was amazing. I WOULD DEF GO BACK!!!

Christelle T - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle T

Very pretty and clean

We really enjoyed the bath in the standard room and would definitely recommend this guesthouse to friends.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cumberlandlaan 66, Hoek van Cumberland en Homesteadlaan, Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65b5c1cd911aa9e8d2e241ad4c060fd5eb481b4d7e4581e14047b702a0f6fe87df45a991c2434b9868d7c1959234cb68338f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 65 Cumberland Avenue Cnr Cumberland and Homestead avenue 2184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.064835930791 28.00005975364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang