Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wesley Boutique Hotel & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cumberlandlaan 66, Hoek van Cumberland en Homesteadlaan, Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wesley Boutique Hotel & Spa is 'n luukse gastehuis vir die oordeelkundige gas. Dit is in die hartjie van Bryanston in Sandton geleë en word omring deur 'n pragtige tuin en 'n natuurlike toevlugsoord vir voëls wat al dekades lank gekultiveer word, oorkant die Bryanston gholfbaan. As een van die oudste plaashuise in Bryanston, is die perseel op die hoogste punt van die omgewing geleë en is dit al bewoon deur multi-nasionale HUB's en howe van state. The Wesley is gerieflik na aan gewilde venues. Dit is net 10 minute vanaf Sandton, Fourways, Cresta, Rosebank, Monte Casino, die hoofweg en die Gautrein.

Gaste kan die dek, watervalle, voëllewe en sonsondergange geniet en die hotel het 'n sonkrag- en rugsteunwaterstelsel. Die kamers verskil in grootte van 45 tot 100 m². Die fokus en ontwerp is 'n mengsel tussen Frans-Provensaals met tikkies uit antieke, koloniale Asië. Daar is 'n sigaarkroeg en 'n Afrika-kroeg asook 'n pragtige swembad.

Die spa op die perseel, Eden at The Wesley, bied 10% afslag vir gaste by die hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir The Wesley Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Cumberlandlaan 66, Hoek van Cumberland en Homesteadlaan, Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
  • Gaste dink The Wesley Boutique Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cumberlandlaan 66, Hoek van Cumberland en Homesteadlaan, Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65b5c1cd911aa9e8d2e241ad4c060fd5eb481b4d7e4581e14047b702a0f6fe87df45a991c2434b9868d7c1959234cb68338f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 65 Cumberland Avenue Cnr Cumberland and Homestead avenue 2184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.064835930791 28.00005975364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang