Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The West Wing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Francois N
1 nag
5.0
Jul 2024

Alles wat jy nodig het en nog meer, baie aangenaam. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The West Wing
A real pleasure to host Francois!

Michelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderful stay. Joan welcomed us as we arrived and ushered us to our room, which was very clean and welcoming. We enjoyed our stay very much. We had a wedding the next day that only started at 14h00 and Joan welcomed us to get dressed and ready for the wedding. We were pleasantly surprised. Thank you Joan for your wonderful hospitality and kindness. We are forever grateful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The West Wing
It was a pleasure to host you both!

Nadia K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Perfek vir 'n wegbreek. Ons het die kuier baie geniet en kan The West Wing aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

A delightful surprise. A beautifully equipped and cosy private wing of the house with its own separate entrance. The host was lovely, and we will definitely stay there again should we return to Pringle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
The West Wing
A pleasure to host you both!

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Slegs oornag. Lekker gebly, al wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elzabe D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2024

Baie netjies, basies, maar oorprys. Dis baie netjies, beskik oor die basiese (geen ekstras) en kyk op 'n pragtige tuin met 'n visdam uit. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. In my opinie, gebaseer op vele ondervinding met huurverblyf en die kostes daarvan, is die eenheid te duur vir wat gebied word. Hoewel 'n menslike fout, was die feit dat beskuit wat volgens die webwerf aangebied word (en ek dus nie gekoop het nie), 'n teleurstelling sodat ons vroeg die volgende oggend honger daar weg is.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Debbie H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie keurige en netjiese verblyf met 'n wonderlike gasvrou. The West Wing-verblyf was perfek vir ons behoeftes (ma en dogter uitstappie vir 'n aand). Die woonstel is netjies en keurig versier, die kombuisie is lekker toegerus en daar is 'n tuintjie met 'n paddapoel. Ek dink dit was voorwaar een van die oulikste plekkies waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The West Wing
Baie dankie Debbie.

Brent S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great, enjoyed the stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Wonderful stay! Would recommend to anyone looking to rest and recharge. Piet and Joan are exemplary hosts, and their cottage and garden are immaculately kept. Their friendly dogs are an added bonus, and I would recommend the West Wing to anyone looking to rest and recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The West Wing
It was a pleasure to host you both!

Bryan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Celebrated 27 wedding anniversary. Was a wonderful and peaceful time in Pringle bay with hubby of 27 years and two furkids. Lovely area. Friendly people and cozy intimate restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13604774f510e74540314a1a1103bc07d8d55f14f1396550d509d194e60306bb2ca2c2662fef88a5675093583b539c8c7965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 858 Jally Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3476903 18.83013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang