Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis reg op die strand in Witsand. Hierdie smaakvol gemeubileerde huis bied lieflike uitsigte oor die riviermond, Infanta, en die see. Dit is ook stapafstand vanaf die hoofswemstrand en die getypoel.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis, waarvan een en suite met 'n stort is. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, en daar is ook 'n toilet bo. Die vierde slaapkamer is 'n buitewoonstel met sy eie badkamer met 'n stort, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Twee van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed in elk, 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-leefarea en braai-area bo, met lieflike uitsigte oor die see. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoofplaat, 'n oond, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n wasmasjien en die huis het sy eie privaat toegang tot 'n rustige strand waar daar geen openbare voetpaadjies is nie en is nie ver van die hoofswemstrand by Witsand af nie.

Daar is WiFi by die huis beskikbaar.

Ons het omskakelaars geïnstalleer vir wanneer daar beurtkrag is, sodat daar aan WiFi en basiese elektrisiteitsbehoeftes voorsien sal word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir The Whale Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynrae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang