Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale Place

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 9 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 R2 635 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers wat reg op die strand in Witsand geleë is. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die riviermonding, Infanta en die see en is stapafstand van die hoofswemstrand en die getypoel.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, en daar is ook 'n toilet bo. Die vierde slaapkamer is 'n buitewoonstel met 'n badkamer wat 'n stort het. In dié kamer is daar ook 'n yskas en mikrogolf. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n oopplan-leefarea en 'n braai-area bo met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met stoele. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is privaat toegang tot 'n rustige strand waar daar geen openbare voetpaadjies is nie, en dit is nie ver van die hoofswemstrand by Witsand nie.

WiFi is beskikbaar in die huis.

Daar is 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag sodat die WiFi en basiese elektriese toestelle steeds sal werk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon en gerieflik. Mooiste see uitsig. Baie mooi skoon en netjies. Die uitsig vanaf die balkon oor die see is waarlik iets besonders.
Feb 2024
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het teveel woorde om te sê hoe lekker ons daar gebly het. Dit was awesome. Beste vakansie nog. Pragtige plek en baie vriendelike diens. Ek kan The ...
Sien meer
Jan 2024
John L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, informal, easy-going lodgings with a spectacular view. Beautifully located, large, well-equipped unit. Suited for a longer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Dina B
Gesin met klein kinders
5.0
Te heerlik, opi see! Dit is 'n baie goeie keuse, ruim leefvertrek op die boonste vloer.
Sep 2023
Leana M
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik met mooiste uitsig! Baie rustig, uiters gerieflik en ruim met moderne toebehore en stylvolle afwerkings. The Whale Place het die mooiste ...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynrae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 100
R3 100 R2 635
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 100
R3 100 R2 635
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 635 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang