Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale Tale Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Elizma J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantastiese tyd daar gehad. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

It was everything we wanted and more. The peaceful and quiet area. The beach and even though it was raining the first two days we had a marvelous time indoors with games and movies. I would most definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Sal vir enige gesin of groep vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Rustigheid aan die orde van die dag. Baie lekker en baie gerieflike woning.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Warren
The Whale Tale Villa
Season's greetings! We are so glad you enjoyed your stay, do come again!

Mpho N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

We enjoyed our stay. For load shedding power backup required. It is a necessity not a want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Vetpret! So lekker huis vir 'n groepmense om tyd by die see te spandeer. Definitief waarde vir geld - kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Heerlike kuierhuis. Die koördinante is nie korrek nie. Ons eerste besoek aan die omgewing. Gesukkel om die sleutelontvangshek te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Lekker. Lekker plekkie saam met pêlle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
The Whale Tale Villa
Thank you very much for the feedback, so glad you had a great time.

Caro V
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Die huis is baie goed geleë, dit het alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon. Ons almal was baie beïndruk met die verblyf. Ons was 6 grootmense en 3 kinders tussen die ouderdom van 9 en 12. See is loopafstand en veilig genoeg vir kinders om alleen onder by die strand te speel. Daar is genoeg spasie vir almal so n mens het nie opgeknop gevoel nie. Definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
The Whale Tale Villa
Thank you for you review, we really appreciate the feedback!

Wikus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Modern double-storey house with partial sea view. A stylish and modern detached house in a security development with parking off-road for four cars. There are three bedrooms downstairs with one shower en-suite with a safe. There is a second bathroom on the ground floor. The kitchen, dining, lounge area is open-plan. The covered patio with barbecue has a partial sea view and is protected against the south-easterly wind. The first floor has two bedrooms with a shower room and lounge with a TV. Appliances included a large fridge-freezer and a washing machine, but a dishwasher was absent. For power cuts, a gas bottle with single hob and rechargeable battery light was provided. The Wi-Fi stops working during rolling blackouts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 999
R 4 999 R 4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 999
R 4 999 R 4 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Straat 7, Shelley Point Gholflandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf76a536ca2746fba9a456283192a68477d6dbff4632ff7b23b966f56fac58dee36e40bf00ae237fdc0924bb64bbf1750dea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 999 nouVanaf R4 249 per nag (plek vir 10) 35 5 1 5 7 15th Street Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.709439771327 17.976828245446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang