Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Whaling Station Lagoon Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Jan-michael M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit is heerlik en pragtig hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie goeie diens. Was baie lekker, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Kamer was baie gerieflik, lapa was prakties, swembad geniet, goeie location. Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrilette S
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Lekker gebly. Mooiste uitsig vanaf lapa.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Teleurstellend. Vervalle. Plek kort baie aandag. Ek gaan nou nie al die negatiewe punte uitbeeld nie. Maar ek sal nie weer soontoe gaan nie. Hul foto's het hul baie mooi gekies van watter plek om dit te neem. Van naderby val die deure uitmekaar, die badkamer het 'n gewone venster met wit gordyne; enige een van buite kan jou dan sien terwyl jy stort. Die gasvrou en haar kleuterdogtertjie was vriendelik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Simone C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Lovely stay. Peaceful sleep and quiet space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dean B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Relaxing atmosphere. The host was very friendly, but the pool was out of order for maintenance, the TV didn't work, and there was no fan or aircon in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Golf Estate, Whole Valley Farm, Erfdeel 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcbb34ef7ebcc8d9a757a434c63b95b65c99e174729f5f21067bd186ba64dcfe9acfcbba678d5360740d278f6c9cf852bacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Goose Valley Golf Estate Ganse Vallei Farm, Portion 29 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.030416000086 23.382532596588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456