Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whaling Station Lagoon Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Golf Estate, Whole Valley Farm, Erfdeel 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Whaling Station Lagoon Lodge bied rustige plaasstyl-verblyf op die gesogte Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Dit spog met asemrowende uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, die Indiese Oseaan en die Robberg-skiereiland en bied 'n rustige en skilderagtige omgewing vir 'n ontspannende en onvergeetlike wegbreek.

Verblyf word in verskeie kamers van verskillende groottes gebied. Al die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die lodge is 'n perfekte opsie vir groter groepe, veral vir familie-reünies, groepsvakansies en spesiale geleenthede. Die hele lodge kan bespreek word en bied oorgenoeg spasie en 'n rits aktiwiteite. Gaste kan die groot tuin geniet, in die lapa by die braai-area ontspan en in die swembad afkoel. Natuurliefhebbers sal die privaat toegang tot die strandmeer waardeer, waar hulle lekker kan stap en watersport kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan-michael M
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Dit is heerlik en pragtig hier.
Jan 2025
Sonya M
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie diens. Was baie lekker, pragtige uitsig.
Jan 2025
Willie R
Gesin met tieners
5.0
Kamer was baie gerieflik, lapa was prakties, swembad geniet, goeie location. Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel.
Des 2024
Anrilette S
Saam met vriende
4.4
Lekker gebly. Mooiste uitsig vanaf lapa.
Jan 2025
Simone C
Besigheidsreis
4.2
Lovely stay. Peaceful sleep and quiet space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Goose Valley Golf Estate, Whole Valley Farm, Erfdeel 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whaling Station Lagoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Golf Estate, Whole Valley Farm, Erfdeel 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcbb34ef7ebcc8d9a757a434c63b95b65c99e174729f5f21067bd186ba64dcfe9acfcbba678d5360740d278f6c9cf852bacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Goose Valley Golf Estate Ganse Vallei Farm, Portion 29 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.030416000086 23.382532596588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang