Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whistling Duck Nest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir The Whistling Duck Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anthony R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Classy and value for money.

Extremely safe, quiet, beautiful setting. The host is very welcoming and hospitable. For the price, it was amazing.

James D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Wonderlik!

Ek gaan weer. Alles is so mooi en skoon!

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Thank you, James.

The Whistling Duck Nest
Jane V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane V

Pragtige, skoon en netjiese verblyf.

Linda was vreeslik gasvry en vriendelik. Ons het heerlik gebly, presies wat ons nodig gehad het. Ons het baie gemaklik gevoel en is baie welkom ontvang.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie baie Jane waardeer was heerlik om jul te huisves

The Whistling Duck Nest
Dorothy Anne K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy Anne K

I would definitely recommend staying at The Whistling Duck Nest.

We were very happy with our stay. Friendly and accommodating host. Very comfortable and clean room.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Thank you

The Whistling Duck Nest
Vivian D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian D

Great setting, quiet atmosphere.

Our hosts were friendly and the hospitality was perfect, giving that home from home feel.

Bronwyn V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn V

Aangenaam, salig, pragtige uitsig.

Verblyf was aangenaam, stil en salig, net wat ons gesoek het.

Louise K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

It is a lovely space to spend time away with a loved one and refresh from city life.

The veranda is stunning.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie baie

The Whistling Duck Nest
Herno H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herno H

Stil en rustig.

Voel tuis en mense is gasvry. Ongelooflike ervaring.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie jul is amper soos familie

The Whistling Duck Nest
Schalk V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Linda is baie vriendelik. Die omgewing is baie mooi.

Beeldskone omgewing. Uitstekende gasvrou. Sal definitief weer daar bespreek.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie Schalk jy en jou pa baie welkom dankie vir sie ondersteuning sien uit om jul weer te huisves .

The Whistling Duck Nest
Stafford M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Special.

We had a lovely stay here, we were made to feel at home, great hosts. Thank you, Oom Jan.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Thank you, will tell my husband.

The Whistling Duck Nest
Sue V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Gasvry kry nuwe betekenis hier.

Ons is hartlik ontvang en tuis laat voel.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Sue.

The Whistling Duck Nest
Patricia J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Awesome place with very friendly host.

Just was friendly and provided great service.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie, hoop om jul gou weer te kan huisves. Groete, Linda.

The Whistling Duck Nest
Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Pragtig en rustig.

Linda het ons baie welkom laat voel en alles was voor die tyd gereël.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie jul het my huis so mooi agter gelaat.

The Whistling Duck Nest
Hermien S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S

Baie lekker gebly! Gasvrou is baie vriendelik gasvry!

Sien sterre.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie.

The Whistling Duck Nest
Heidie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie F

Onbeskryflik mooi, rustig en verfrissend!

Dit was een van die lekkerste plekke waar ek al gebly het vir 'n vinnige naweek het! Die stilte, rustigheid en skoonheid van die natuur is onbeskryflik! Die gasvryheid is so eg Afrikaans en laat mens sommer tuis en soos ou vriende voel!

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie.

The Whistling Duck Nest
Lesley L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley L

A beautiful breakaway.

Thoughtful hosts. Comfortable rooms and a lovely setting. Highly recommended.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Thanks Lesley hope to see you again.

The Whistling Duck Nest
Jan C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Die oorslaap was baie lekker van wee die ligging van die gastehuis in 'n landgoed.

Geen onderdakparkering. Drie kamers deel een kroegyskas wat in die gang staan. Geen bedkassie aan die eenkant van die bed.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Whistling Duck Nest
Robyn V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

A warm welcome with lovely views.

Linda was a very welcoming host. Our accommodation was comfortable - the rooms are inside the family home which one may not realise when booking. It's not right in the town of White River - about a 10 minute drive to a dinner venue. The one bedroom has a toilet facing the bed with no door /screen - some may not be comfortable with this.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie vir jou insette.

The Whistling Duck Nest
Fanie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G

Die rustigheid en natuurskoon bekoor jou, voeg daarby die uitstaande gasvryheid en dis 'n wen.

Met ons aankoms het Linda ons onmiddelik laat tuis voel met haar spontane geaardheid. Die huis en erf is skoon en netjies versorg en die uitsig is fantasties. Vir my en my vrou was dit spreekwoordelik presies wat die dokter bestel het.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie waardeer opreg sien uit om julle weer te huisves, groete

The Whistling Duck Nest
Rita N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita N

Uitmuntende gasvryheid.

Baie gasvry en welkom.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Rita.

The Whistling Duck Nest
Emil V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V

Gesellig, warm geselskap

Het heerlik by huis mense gekuier. Hulle het my as 'n familielid hanteer.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ek sal aandag daaraan gee, ongelukkug was die alternatiewe kamers nie beskikbaar.

The Whistling Duck Nest
Maryka S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka S

Fantasties!

Veilig, goed geleë, mooiste uitsig, fantastiese gasvryheid.

John A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Baie aangenaam, ontspanne en rustig.

Uiters aangenaam, lekker ontspanne in die natuur.

Claudette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudette B

Whistling Duck is baie goed geleë en is in 'n baie veilig estate. Baie skoon en netjiese plek.

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou sommer gou tuis voel. Die uitsig is asemrowende mooi van die stoep af. Die en suite badkamer is nie wat ons verwag het nie. Die en suite-badkamer is deel van die kamer en is glad nie apart nie. Die toiletgeriewe is oop en as iemand die toilet wil gebruik moet die ander persoon op die stoep gaan sit. As jy op die bed lê kyk jy in die toilet vas, geen deur nie. Die muurproppe is met 'n extension gelink en die extension loop onder die mat. 'n Hele kraaines van muurproppe is dan op die spieëltafel sigbaar. Hulle kan ook net noem dat daar geen aparte ingang is na jou kamer, jy moet deur die huis stap. Die kamers het nie 'n mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware soos hulle adverteer nie.

Dick D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dick D

Disappointed. Not value for money.

Below expectation.

Werner E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E

Baie lekker. Sal enige tyd weer soentoe gaan.

Baie vriendelike eienaars. Was baie gasvry. Het die aand baie geniet.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom gou weer.

The Whistling Duck Nest
Divan O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan O

Onbeskryflik lekker en rustig.

Beslis 'n wegbreekplek.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie, sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Erica F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica F

Great hosts, always attentive.

Great location, very peaceful.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie waardeer.

The Whistling Duck Nest
Brian J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J

Amazing.

Linda makes one feel right at home immediately. I am a very cautious about meeting new people and can only say Linda you are a sweetie pie. Although my hubby is the opposite and did all the talking, I still felt right at home. Food was amazing. Cannot complain.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie, was net n plesier.

The Whistling Duck Nest
Eurika B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika B

Pragtig.

Pragtige plek. Puik diens. Gawe eienaars. Het heerlik gekuier, baie lekker gebly. Baie mooi natuur.

Philip S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Elke oomblik geniet.

Diens was uitstekend. Die atmosfeer was baie huislik en rustig. Linda was so vriendelik. Loer gerus in.

Gerhard C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Ongelooflike ontspanne natuurskoon.

Linda se gasvryheid is stunning! Die ligging en area rondom jou is merkwaardig. Die natuurskoon laat voel jou sommer ekstra ontspanne. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Jackie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Voel soos jou eie huis.

Ons was absoluut aangenaam verras. Ons doen nie eintlik B&B nie, maar Linda en Jan se gasvryheid het ons op ons gemak laat voel en baie tuis ook laat voel. Baie dankie.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie baie julle het amper soos familie gevoel, lekker om met jul ons mooi te deel sien gou weer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Aubrey M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Fantastiese plekkie en vriendelike mense.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Diens was fantasties en Lynda is 'n gasvrou van formaat. Kamer was pragtig en netjies. Kos was uitstekend. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Aubrey, ons waardeer!

Groete,
Linda

The Whistling Duck Nest
Tracy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S

Accommodation was neat and clean. Linda was extremely friendly and very helpful.

See stars.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Tracy sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Beverley C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C

Awesome, baie dankie Linda vir jul gasvryheid.

Van aankoms tot huis toe gaan was net 'n belewenis. Jan en Linda, dankie vir die gasvryheid en onthaal, ons sien julle gou weer.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie baie hoe anders met gaste soos Lekker slaap gaste dankie Beverley.

The Whistling Duck Nest
Kobus H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Vriendelik, netjies en mooi uitsig.

Baie aangename mense en die plek is mooi skoon en nuut. Die ontbyt is 5-ster en die plek is maklik om te vind.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Kobus ons waardeer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Amanda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Gasvrou het uit haar plek gegaan om ons tuis te laat voel, die atmosfeer was puik en die uitsig asemrowend.

Kamers wat netjies en goed uitgelê. Ouwêrelds.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Danki baie Amanda, sien uit om jul weer te sien.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Azaria J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Azaria J

Vriendelik en huislike akkommodasie.

Die akkommodasie is baie aangenaam met 'n pragtige uitsig en Linda is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dis 'n perfekte plekkie om weg te kom van die besige stadslewe en as mens bietjie rustigheid soek. Baie dankie.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie waardeer.

The Whistling Duck Nest
Deon J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Ongelooflike rustige atmosfeer, met uitkyk oor dam vol met eende.

Wistling Duck was baie aangenaam, rustig met baie vriendelike gasheer / gasvrou. Die uitkyk vanaf stoep oor dam is so rustig met mooi sonsondergang. Kamers en verblyf was baie netjies.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Deon, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

The Whistling Duck Nest
Len E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len E

Goed geleë om lekker te ontspan met vriendelike gasvrou/eienaar wat jou op die hande dra.

Goed geleë gastehuis op Sheffield Estate naby Witrivier met heerlike kuierstoep en mooi uitsig oor dam met voëllewe. Gasvrou vriendelik en baie gasvry - sien goed om na gaste se versoeke.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Len, ek waardeer dit. Sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Marcel U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel U

Very neat and beautiful place to stay, very relaxing.

Very friendly reception. rooms were very neat with nice views. Wi-Fi connection available. Nice veranda where you can sit for hours on end. Take time to follow the Panoramic Route and to visit the Big Swing and Sky Lift at Graskop.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie .

The Whistling Duck Nest
Annelize K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K

Baie aangenaam en vriendelik.

The Whistling Duck Nest is 'n pragtige gastehuis. Die ligging is pragtig en steeds 'n sentrale punt indien 'n mens op pad is na die Krugerwildtuin. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Dankie Annelize, dit was heerlik om jul te huisves.

The Whistling Duck Nest
Leanne H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne H

Huislik.

Dis net geskik vir kort verblyf. Baie vriendelike diens.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie sien uit om jul weer te sien groete Linda.

The Whistling Duck Nest
Jason J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J

Ongelooflik lekker.

Die plek was uitsonderlik skoon en die kamer was baie gemaklik uitgelê. Het 'n ongelooflike uitsig gehad en die beste, vriendelikste gashere.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie Jason was 'n plesier om jou te kon huisves hoop ons sien jou gou weer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Tharine D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine D

Boe lekker ervaring, mense was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

Die Whistling Duck Nest is 'n baie lekker plek om te oornag as jy die laeveld wil verken. Ons was hartlik verwelkom,dit was baie netjies en gerieflik geleë. Dit is baie veilig en mens kry 'n vakansie gevoel as jy daar bly.

The Whistling Duck Nest se terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle by The Whistling Duck Nest te huisves. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

The Whistling Duck Nest
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darterstraat 1, Sheffield-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d24743eecb5adfb226a2ff377880519e4549ec3613ff4da868f02c60bb5f24a3ac36444218f79c24c870d34d7a16bcf4524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 1 Darter Street Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.290071 30.996786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang