Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White Cabin

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lethabo-straat 367, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The White Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom wat die perfekte naweekwegbreek in die rustige dorpie Dullstroom bied. Gaste kan lekker uitrus en die prentjiemooi landskap inneem.

Hierdie eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste en 1 kind. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras vir 'n kind. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste, oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Gaste kan ook 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie op die stoep geniet met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Die eiendom is naby talle besienswaardighede en aktiwiteite indien gaste die plaaslike omgewing wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rialna H
5.0
Goeie waarde vir geld. Verblyf geniet. Baie lekker gebly en huis was netjies en goed ingerig.
Aug 2024
Elwira J
5.0
Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier. Baie lekker oorgebly. Netjiese verblyf en alarmstelsel gee ekstra gemoedsrus. Loadshedding ligte in kamers...
Sien meer
Jul 2024
Jackie T
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Pragtig, skoon en netjies. Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe wat jy nodig het. Heerlike elektriese komberse op die beddens...
Sien meer
Jul 2024
Ida P
Saam met vriende
4.8
Lekker ontspan. Huis is baie gerieflik. Genoeg breekware en die ysmasjien en skottelgoedwasser was 'n lekker bonus.
Sep 2024
Karen V
Saam met vriende
4.8
The White Cabin is very nice. The White Cabin is very clean and all amenities are provided, good location and a huge yard for dogs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lethabo-straat 367, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The White Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lethabo-straat 367, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa9f29c4c08b1efb71b9f836b48472fd667b3a0eb1d6dca26f09d20de6680a7e3eebeef9a9d01d939fa4205d2b3693d1ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 367 Lethabo Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4131051519 30.104088080145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang