Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rambling Rapids

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 91 resensies vir Rambling Rapids
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Santa N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa N

Die WiFi passwords was foutief. Die WiFi data was net aan toe is die data klaar.

Die verblyf was lekker.

Marisa G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G

Asemrowende uitsig en rustige atmosfeer.

Ons het verskriklik lekker gebly. Baie dankie. Ons sal definitief weer daar bly.

Oltan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oltan O

Uitmuntend.

Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is skoon gewees, maklik om te vind.

Zack D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack D

Lekker dankie.

Baie lekker gebly, dankie.

Tshidiso M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidiso M

Great, great and great.

It was great and splendid.

Jerry E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry E

Heerlik.

Heerlik gebly, die ligging is stap afstand van die hoofstraat af.

Jan Daniel C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Daniel C

Sal nie aanbeveel nie. Jy wil nie sukkel as jy moet rus nie.

Het aangekom, toe weet die bediende nie waar is Rambling Rapids nie. Elke aand 18:00 tot 20:00 munisipale load shedding. Die WiFi het net die eerste aand gewerk, toe is dit klaar. Ons was nie eers bedags by die huis nie. Die laaste aand was die pre-paid krag klaar. Eienaar het vergeet om krag te koop, toe ek hom 5x keer bel toe tel hy nie op nie. Eers toe ek julle kontak, toe kom hy terug na my toe en stuur 'n nommer wat ek moet laai op die pre-paid krag.

Michelle H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle H

Was ok gewees.

Krag af gewees die 2de dag nie aangekom nie. Huis kamerkaste kon skoner wees. Beligting in die huis kan verbeter.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ferdie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie R

Nie op standaard nie.

Stortkrane en deure is stukkend, en die waterdruk is amper niks.

Rambling Rapids se terugvoer

Thank you for your comments, Ferdie Richter. I wasn't able to locate the broken shower tap; they all seemed fine. My apologies if the water pressure was not good, that is not normal at River House.

Rambling Rapids
Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hansie M

Te duur vir wat jy kry en sal nie aanbeveel nie, die fotos is baie verleidend.

Die woon-eenheid was bietjie onder verwagting. Die kamers was te beknop en het baie werk nodig. Die mure by die bed se kopstuk was baie lelik. Die vloere was taai en vuil omdat dit sementvloere is. Die mure se kleur verdonker die kamers nog meer. Die een stort se kop was so naby die muur en krane dat jy amper teen die muur moes staan om af te spoel. Die warmwaterkraan se kop was ook los en het water gelek en was dan moeilik om toe te draai. Daar was net 'n gordyn wat die toilet se ingang toegemaak het. Dit is glad nie die geld werd nie. Ek sou dink dit behoort so R700.00 per nag te wees. Die sementvloere was gekraak en die muur by die yskas waar die besem en mop gestaan het, was baie vuil. Die beddens het ook nie lekker geslaap nie.

Jurgens H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens H

Alles wat mens nodig het en meer.

Ruim wooning. Goeie ligging en baie goeie waarde vir geld.

Mamaki M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamaki M

It was a great stay overall.

It was pleasant, the view was amazing and so was the staff. I would highly recommend it. Our checkout time was 10 a.m., but they were kind enough to let us wait there for our transport. I had a great time!

Sonette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H

Very peaceful.

Simon is very friendly and helpful. We booked in earlier and they were very accommodating. Will definitely go to The White Giraffe River Cottage again soon.

Dalene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

I made good memories there, thank you.

I slept well, thank you.

Joseph D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D

Awesome.

I was happy with the place and customer service.

Jerry S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerry S

Comfortable.

Very basic yet everything works. . Back again soon. . Good service.

Renier B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier B

Had a nice rest with the river in the background.

Overall, my stay at the accommodation was satisfactory, although there were a few notable aspects that affected the experience. The cleanliness of the accommodation was acceptable, and while the facilities seemed a bit outdated, they didn't significantly impact my stay. The presence of bats in the roof and occasionally inside the house was an issue, but the owner promptly addressed this concern by taking measures to remove them from the house. This proactive response to the issue was appreciated. Despite the outdated facilities, the property offered a pleasant view of the river, which added to the experience. Additionally, its convenient proximity to shops and restaurants was a definite plus, making it convenient for guests to access amenities nearby. In conclusion, considering the responsiveness of the owner to the bat issue and the property's convenient location, I would still recommend this accommodation to others. However, improvements in updating the facilities could further enhance the overall experience for future guests.

Cathy L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy L

Baie lekker gekuier daar.

Baie oulike plek. Netjies en al wat jy nodig het is daar. Lekker sentraal geleë. Loopafstand van die dorp. Het oral geloop waar ons wou wees.

Elsa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B

Heel aangenaam, die huisie is heerlik warm en het als wat mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek. Die filterkoffie vir die koffiemasjien was 'n bonus! Die ligging is goed sodat mens gemaklik kan stap na die restaurante en winkels.

Een aanbeveling is dat daar 'n veiligheidshek/Trellidoor aangebring moet word by die deur in die oprit. Die deur is met 'n slot en ketting gesluit en haak nie mooi in die spore onder in nie. Die wind was redelik sterk die een dag en die deur het oopgetrek (soos 'n konsertina) tot waar die ketting dit toegelaat het. Die yskas werk nie 100% nie - die vrieshokkie is reg maar die yskastemperatuur is nie so goed nie.

Denese L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Denese L

Daar was geen swembad soos op die foto's nie daar was ook nie 'n remote vir die TV nie.

Die plek was netjies.

Rambling Rapids se terugvoer

Sorry, you are perhaps confused. There is no photos of a pool because there is no pool.

Rambling Rapids
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Susan V

Baie onveilig gevoel.

Daar is geen vloerbedekking nie. Sementvloere. Die beddegoed is glad nie gestryk nie en nie goeie kwaliteit nie. Geen straatnommer of die cottage se naam sigbaar of aangebring nie. Gesukkel om die plek te kry. Die storte het nie houers vir seep of sjampoe nie. Stortdeure maak nie toe nie. Oor die algemeen 'n onversorgde plek. Met 'n bietjie aandag en spandeer kan dit 'n pragplek wees. Dis die eerste keer in al die jare wat 'n blyplek my teleurgestel het. Sal definitief nie die plek aanbeveel nie.

Sonet D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonet D

Teleurstellend, eintlik rip off.

Ons was bitter teleurgesteld. Ons het dit oorweeg om Vrydag terug te ry maar ja brandstof is duur, dit was my man se 66ste verjaarsdag Saterdag en self die kinders was geskok oor wat ons betaal het. Daar is besige pad voor huis, wat nie stil raak nie, wat nie op foto's wys nie. Bedelaars staan gedurig by lae voorste muur as jy op stoep sit. Die kamma groen grasperke op foto's is meters hoë bossies, gras en onkruid wat maak dat jy nie rivier kan sien nie. Visvangspot is wie weet waar en vol dronk mense, vuilgoed wat oral rondlê. Badkamers was vuil. Daar is vlermuise in dak wat deur openings van loft in en uit beweeg en heeltyd geluide maak en skarrel. Daar sit 2 ou vrouens skuins oorkant die pad heeldag op die stoep, my kleinkind se skoen het per ongeluk oor die muur geval, die bure was nie tuis nie. Sy het oor muur geklim om skoen te gaan haal. Dadelik toe kry ek oproepe en WhatsApp dat bure gerapporteer het dat ons in ander erf klim. Moes ek die skoen daar los? Ons is ouma en oupa, nie inbrekers nie! Ek is eintlik so ontsteld en teleurgesteld, sal nie weer deur julle bespreek nie. Vir ons is R2400 baie geld. Ek het foto's geneem van hoe dit werklik is.

Rambling Rapids se terugvoer

Sorry that it clearly was not what you had expected.

Rambling Rapids
Lindie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lindie R

Die ligging is nie ideaal nie, vuil, vensters wat nie kan toemaak nie.

Ons was verbaas toe ons arriveer. Die foto's wys 'n swembad, en daar is geen. Die foto's wys ook nie die hele plek van buite nie, net binne. Daar is nie veel kaste in die kombuis nie. Beddegoed het vlekke op (geel kolle). 'n Mens kan nie die straat sien tussen die huisie en rivier op die foto's nie. Daar is geen grasperk nie. Elke oggend moet 'n mens die vlermuismis uitvee en afvee van banke en tafels. Die mure muf, daar is spinnerakke in die deurkosyne en dak. Loft ruik soos rot-/vlermuisurine. Stortdeure gebreek of maak nie toe nie. Kombuiskraan los. Ek sal volgende keer beter ondersoek doen.

Alan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Very pleasant stay. 5 stars.

Simon was very informative and helpful.

Rambling Rapids se terugvoer

Thank you so much.

Rambling Rapids
Bertus C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Perfek vir 'n wegbreek.

Baie gerieflik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Rivier het the sterk geloop vir visvang. Het die atmosfeer en ligging baie geniet.

Gerhard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Oornag op pad terug huis toe.

Ons het gekies om in Parys te oornag huis toe. Het al in ander oornag akkommodasie geslaap, maar sal definitief weer gebruik maak van die oornag fasiliteit. Mooi uitsig vanaf die stoep en alles is daar wat benodig word.

Anneli V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli V

Was in Parys vir matriekreünie. Die blyplek was lekker sentraal en in die oggende kon ons lekker gaan stap langs die rivier.

My suster moes na my hond kyk en die strate rondom die blyplek was lekker rustig vir hulle om te stap.

Bobby M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby M

Goed.

Beligting oor die algemeen baie swak.

Liezelle W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezelle W

Ek's mal oor die plek, maar dit kan skoner wees.

Alles voel met bolangs skoongemaak. Asblik is grillerig om oop te maak, spinnerakke, vuil vensters en deure.

Rambling Rapids se terugvoer

Sorry to hear that, I know the cleaner did struggle that there was no water as there had been a long power outage of a few days in Parys, this may explain.

Rambling Rapids
Joseph D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joseph D

There are a lot of rats on the roof and rat poo when you wake up.

I hardly slept as I was sleeping on the couch upstairs and the rats make noise and it was uncomfortable because I am scared of them. I hated the rats more than anything else, I was uncomfortable sleeping.

Rambling Rapids se terugvoer

Hi,
I think you will find that it was a bat in the ceiling and definitely not rats.
With the cottage being located on the river this happens from time to time as it is the countryside after all.

Rambling Rapids
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ronel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Netjies, skoon, naby winkels en restaurante met 'n mooi uitsig.

Maar daar is baie rondlopers en die rivier se piekniekarea is verskriklik vuil en verwaarloos.

Theo S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Theo S

Disappointing.

DStv is needed for sports lovers limited package was useless. No Wi-Fi a bad draw back.

Rambling Rapids se terugvoer

Sorry, those are requirements that you should check before booking if they are very important factors for you.

Rambling Rapids
Esmé V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé V

Ek het ongelukkig nie baie veilig daar gevoel nie.

Verblyf self was netjies en skoon. Die ligging ongelukkig nie. Daar is 'n pad tussen die eenheid en die rivier. Pad baie besig. Mense gebruik grasperk oorkant eenheid om drankies te drink en dit maak inbraak op mens se privaatheid. Boemelaars baie lasting as 'n mens op die stoep sit en ons het nie gerus gevoel om in die donker by eenheid uit te klim om hek oop en toe te maak nie.

Rambling Rapids se terugvoer

Thanks for your comments. The weekend that you stayed was a public holiday and unfortunately was very busy by the river, not always like that thankfully.

Rambling Rapids
Azania B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Azania B

Meisiestrip verander in nagmerrie.

Sien sterre.

Cecile V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Baie lekker gebly. Sal weer gaan. Mooi skoon, voel soos jou huis.

Baie geniet. Troeteldiervrienlik, skoon en veilig.

Marcus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus V

Perfect accomodation and location for getting away to a quaint little town.

See stars.

Inri M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inri M

Die kaggel was 'n redding!

Oulike klein plekkie vir 'n vinnige wegbreek.

Resa C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resa C

Pragtige uitsig.

Heerlik gebly en die uitsig vanaf die stoep is so wonderlik! En die geluid van die lopende rivier by Cherry On Top! Sal besis weer van The White Giraffe River Cottage gebruik maak en aanbeveel.

Alan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Great venue, great location.

We enjoyed a hassle free weekend as a family. Facility was more than we expected. Great value for money. I will definitely be returning. Big thank you to Simon for everything.

Marietjie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Aangename blyplek.

Blyplek was aangenaam. Gemaklike beddens, lieflike uitsig op rivier. Heerlike kaggel. Dit sou 'n aanwins gewees het as daar kaggelhout beskikbaar was met aankoms. Die hele plekkie kort 'n bietjie TLC. Dit skep nie 'n goeie indruk dat die een buitedeur met 'n ketting en slot toegesluit is nie. Sou ook veiliger gevoel het as die ingangshek van die perseel kon sluit, aangesien daar 'n taamlike deurloop in die straat voor die huis is.

Rambling Rapids se terugvoer

So happy you enjoyed the cottage. Please note that the entrance gate does in fact lock, it has a button that you push down to lock and the key is on the set of keys I gave you, sorry maybe I should have been clearer about that.

Rambling Rapids
Yvette P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P

Heerlik gekuier.

Netjiese 2 slaapkamers en suite. Lekker kaggel in kombuis vir die koue aande. Moet sê, die werksoppervlak en wasbak in kombuis is nie vir kort mense gebou nie.

Elfriede G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfriede G

Lekker kuierplek

Genoeg spasie in die leefarea. Lekker atmosfeer.

Anneke H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke H

Goed geleë met mooi uitsig oor die rivier.

Als was skoon, maar die huis is maar bietjie vervalle en kort 'n verf, die beddegoed is ook nie wonderlik nie. Daar is ook geen handseep in die badkamers. Die plek het baie potentiaal, maar kort bietjie TLC.

Kobus L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Verblyf was heel gerieflik en ons het die 1 aand baie geniet.

Verblyf was aangenaam. Daar was net geen voorsiening, bv. kerse vir kragonderbrekings nie.

Cathy W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy W

Good view, but the street is too busy.

The place itself is very cosy and nice, but the street in front of the cottage is so busy and the cars are speeding up and down the street and there were a lot of beggars walking past the property begging. If one could pick up the cottage and put it where there is not so much hustle and bustle in the street, it would have been very nice. Cars were parked in front of the place, for people to picnic, which is taking a lot of one's privacy away.

Glenda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Glenda B

Very basic accommodation, not children friendly at all.

The White Giraffe is centrally located in Parys, just across the road from the river. The High Street of Parys is within walking distance of the house. The facility has a good layout with a nice fire place and an upstairs lounge. However we have the comments to share. The low front wall allows a view of the riverbank from the patio, however numerous vagrants imposed themselves upon you especially during meal times. The lighting at the house, both inside and outside, is very poor and whilst we enjoy wildlife, the bats roosting in the roof are a nuisance after dark. The bedrooms are well appointed however, the beds are worn.

David M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
David M

Not up to expectations.

The bedrooms/bathrooms are run down and shabby and, unlike the photo, there is a road between the house and river. This place needs some love and attention. The sink is mounted at almost chest height so it is difficult to wash up and the mixer is loose and flops around. The bedlinen and mats are threadbare, no bedside lights, missing cornice, dirty broken bedroom/bathroom windows frames, dirty difficult to use shower etc. Based on the photo I had expected to have a direct view of the river and be able to walk down but there is a suburban road in between and the view is obstructed by alien shrubs.

Edwin L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin L

Comfortable with everything supplied.

While the 2 double beds with bathrooms were excellent the sleeper couch upstairs was not. I would suggest advertising two couples.

Cathy V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Baie rustig, skoon en netjies en naby alles.

Baie skoon en netjies, naby alles en inligtingboekie is baie waardevol.

Ismari O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismari O

Heerlik!

My ma het 'n goue kettinkie daar vergeet. Die skoonmaker het dit aan Simon, die opsigter oorhandig, wat ons dadelik geskakel het om dit te kom haal.

Johan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Rustig.

Vir mense wat nie met vlermuise kan saamleef nie, word die gastehuis nie aanbeveel nie. Daar is skynbaar geen aktiewe sekuriteitsdienste nie.

Tienie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tienie J

Voel onveilig.

Daar is gedurig baie voetgangers reg voor die huis.

Susan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan H

Average place but very affordable.

The cottage needs a few things- like steak knives or any other sharp knives. Dustbins in the bathrooms. The shower door is missing in one bathroom. The Webber braai's handle on the lid is missing so it's difficult to lift the lid when it's hot. It is very dark at night in the dining room/TV room because the main light is missing. There where black bags full of rubbish at the back of the cottage which stink when we got there.

Annalize B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Great plekkie vir naweek wegbreek! Sal vir seker weer terugkom.

Sien sterre.

Emsia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G

Pragtig en rustig.

Lieflike verblyf met uitsigte oor rivier vannaf sonnige kombuis.

Rambling Rapids se terugvoer

Thank you so much, I am glad you enjoyed it.

Rambling Rapids
Lee D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D

Lekker gebly.

Waarde vir geld, goeie diens.

Helgaard M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M

Basies, maar alles is daar kort bietjie onderhoud.

Mooi ligging, basiese verblyf maar alles is daar, kort bietjie onderhoud om dit `n baie aangename plek te maak.

Charmain G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain G

Knus kothuis met rivier-uitsig.

Die kothuis is sentraal geleë, binne loopafstand van al die aktiwiteite en restaurante in die hoofstraat. Ideaal vir kort/naweek verblyf. Ons het lekker ontspan en sal definitief weer inklok!

Sonya G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya G

Stil en rustige omgewing. Eenheid bied alle nodige fasiliteite vir aangename verblyf.

Die eenheid bestaan uit 'n netjiese spitsdakhuisie met 2 slaapkamers en en suite-badkamers onder. Daar is 'n goed-toegeruste kombuisie en wasmasjien. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig op die Vaalrivier en die gekibbel van die water plaas mens in 'n rustige luim. Alle fasiliteite is loopafstand van die eenheid.

Chris E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E

Uitstekende ligging op rivier, loopafstand na alles in die dorp. Baie basiese akkommodasie, maar ligging maak dit okay.

Sien sterre.

Sonja V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V

Ons het heerlik gebly.

Daar was nie enige probleme nie, en ons het baie lekker saam met ons kinders vir 'n paar dae daar gebly.

Santie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G

Awesome.

Since we walked in the place gave us peace and quiet, which was what we needed. I will rent the place again. Has everything you need.

Annelien S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S

Alles wat jy nodig het, skoon, netjies en met hartlike atmosfeer.

Aangenaam verras deur baie bilikke prys vir pragtige plekkie, met heerlike atmosfeer wat skoon en netjies is met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer besoek.

Gerda L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Mooi plekkie in 'n baie mooi omgewing.

Heerlike oornag-verblyf vir ons gesin. Alles en nog meer!

Anne C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Stunning!

This really was the best located accommodation, we were able to arrive and park our car and never needed to use it again till we left. The town's main road is a short walk from the cottage but still the cottage location is right by the river with the most stunning view, so nice in the morning to sit and have your coffee with the view of the sun coming up over the river. The cottage itself is perfect for 2 couples and the kids have the top level with the TV which they loved. House has everything you will need. Simon, the host, was helpful and friendly. 5 stars from us!

Lynette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Was aangenaam verras oor die ligging en lekker gerieflike huis!

Was 'n baie lekker kuier in Parys! Die akkommodasie was 'n groot verrassing! Gevoel of ons kan aftree net daar en dan! Goeie ligging en uitsig.

Nathan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan W

Ideaal vir `n bachelors, baie netjies en gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld, teen die rivier en loopafstand van die middedorp. `n Baie lekker kuier atmosfeer.

Schimonay V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schimonay V

Dit was baie ontspannend om uit te kyk oor die rivier.

Die Cottage was baie netjies en het 'n baie mooi uitsig oor die rivier.

Theo V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Baie lekker en gemaklik.

Dit is 'n baie lekker plekkie wat aan al die basiese behoeftes voorsien. Sal net aanbeveel dat al die buitedeure moet kan sluit.

Willie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Rustig.

Cottage baie sentraal en rustige omgewing. Voorsien in alle behoeftes.

Johann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Lekker geslaap.

Baie lekker rustige plekkie. Is gaaf dat die plek honde toelaat, met 'n "eie" erf en die brakke kan lekker buite rondbeweeg. Ons sal weer daar oornag. Die opwasbak is wel hoër as normaal, maar die dames in ons groep sê dit is sodat die mans die opwaswerk moet doen. Die plekkie is selfsorg, neem dus ook jou eie lyfseep, sout en peper, vuurhoutjies, blitz, ens. saam.

Imke K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Imke K

Die perfekte plek vir rus en vrede.

'n Mens is gewoond as jy iewers bly moet jy altyd ietsie self saambring. Die keer was ek behoorlik verras. Ons kon net instap en bly. Die kamers is mooi met alles wat jy nodig het, selfs die "altyd vergete" tweepunt-plug. Die stoep kyk uit oor die rivier en jy kan lank na donker nog daar sit en kuier. Perfekte plekkie vir die hele gesin met genoeg ruimte dat almal 'n plekkie het.

Francois D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D

Gemaklik.

Gemaklik en redelik. Vervang asb. matrasse.

Esmé U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé U

Aangename naweek, verblyf was netjies en gerieflik.

Aangename naweek, verblyf was netjies en gerieflik. Die omgewing Parys is 'n baie oulike dorp, baie winkels en restaurante.

Anelle N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelle N

Pragtige uitsig.

Lieflike verblyf in Parys met 'n pragtige uitsig.

Marilise V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise V

Die plek is goed ingerig en stapafstand van die hoofstraat.

Die plek is goed ingerig en die kuierarea buite is 'n pluspunt. Ons kon ook stap na die winkels in die hoofstraat.

Jeanine J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanine J

Alhoewel die eiendom fantasties geleë is, is dit bitter onprakties.

Dit is 'n pragtige plekkie maar uiters onprakties. Die TV-kamer bo in die loft is netjies maar dis 'n steil klim op gladde trappe om bo te kom. Ons het dus nooit die TV-kamer gebruik nie. Die kombuis-opwasbak is bors/skouerhoogte en onmoontlik om by op te was. So ook die toonbank waar voedsel voorberei moes word. Ek is 'n lang persoon en ek moes 'n trappie/bankie kry om op te staan. Kort mense (1,7 m en korter) sal nie regkom nie. Die verblyf was aangenaam en die feit dat die diere kon saamgaan was fantasties. In geheel het ons dit baie geniet. Dankie.

Rambling Rapids se terugvoer

Thanks for the feedback, this intrigued me so I measured the kitchen work surface and sink; both are the same. They are 110 cm in height, granted that's about 10 cm more than a usual work surface but not really a problem unless you are exceptionally short.
The steps are run of the mill steps as seen in the photos.

Rambling Rapids
Quentin V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Quentin V

Baie mooi plek vir besigheidsverblyf in die week, nie 'n plekkie vir die gesin vir 'n naweek nie.

Die plek is perfek vir iemand in die week vir besigheid of 'n gesin vir een nag oorslaap. Baie klein erf, baie besige straat voor die eenheid en geen privaatheid a.g.v. die lae muur voor die huis, geen braai area nie, net een geroeste braai in die hoek van die erf. Die rivier is naby die eenheid maar jy moet jou eenheid verlaat en ongeveer 150 m loop voor 'n mens kan visvang, soos genoem is daar 'n besige straat tussen die eenheid en die rivier.

Rambling Rapids se terugvoer

The majority of people love the location of this house, ideal for enjoying the town as well as being right by the river. If you are looking to be secluded and on your own, it would be best to book a lodge or farm outside town.

Rambling Rapids
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

Die higiëne t.o.v badkamers, vloere en beddegoed was ongemaklik asook veiligheid is 'n risiko.

Die badkamers, storte en vloere was nie behoorlik skoon nie en die beddegoed is afgeleef en voel nie goed nie. Al die deure kon nie oop sodat ons kon afkoel nie en die boom op die braaistoep mors konstant. Dit is die enigste perseel in die straat met 'n lae muur waaroor verbygangers kan kyk of klim, dus onveilig.

Wynand T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand T

Parys is baie oulik, net jammer alles is toe op 'n Maandag en die cattage was 'n teleurstelling.

Die kothuis is nie skoon nie. Die kamers is bitter klein en beknop. Die beddegoed kan regtig verbeter. Die prys is te hoog vir dit wat jy kry. Die enigste plek wat soort van goed is, was die loft en die uitsig oor die rivier.

Moira M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Moira M

The River Cottage has potential but is in need of attention.

The little kitchen has new appliances, but the equipment is sparse. The linen was clean, but the exterior of the unit itself requires a good clean. The windows, doors, sliding doors, kitchen cupboards were dirty. The garden is non-existent, and the previous visitors dog poo was still on the paving. The braai is old, wasn't clean and therefore we did not use it. It might have been due to the Christmas season, but a steady stream of vagrants begging over the wall was unnerving.

Rambling Rapids se terugvoer

So sorry to hear this. It is no excuse but the house was very busy during December and as much as we do our very best to maintain our usual high level of standards it can be that on this occasion things were missed. My apologies again.

Rambling Rapids
Rika L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Mooi uitsig.

Ons het lekker gebly. Dit het alles wat mens nodig het.

Marelize P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P

Ideaal vir mense wat privaatheid wil hê.

Huisie staan heerlik privaat op sy eie erf. Pragtige uitsig oor die rivier.

Tommy V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy V

Netjies, skoon en naby aan dorp.

Die eenheid was baie netjies en mooi skoon. Simon het ons ontvang en was baie vriendelik. Verblyf is loopafstand van die dorp af.

Mandy V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy V

Perfect location, but needs more attention to detail.

The cottage is perfectly situated directly across the river and we enjoyed sitting on the patio watching the waters flow over the rocks. However, the accommodation is very basic for the price that you pay. There are no oven gloves and the roasting pan is badly rusted, so we had to make a plan and wrap it in tinfoil before we could use it. Small dustbins in the bathroom would also be nice. No establishment guest book explaining how to use the alarm system or any brochures advertising the town and what to do. There were also bats in the roof that scared us half to death when they came flying past in the lounge and kitchen areas, and early in the morning we would find them sleeping on the floor or against the curtains or in the kitchen rack. Overall the cottage seems to be "unfinished", but the Christmas decorations and lights were a nice homely touch, and we still had a relaxing break.

Rambling Rapids se terugvoer

Hi Mandy.

The bats have been removed this week, apologies but as I’m sure you can appreciate they just decide where they want to be. The alarm is not for use by guests only if the house is left empty. Oven tray can only be a couple of months old but I will have a look and replace if needs be.

Rambling Rapids
Tienie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tienie M

Lekker gekuier, maar slaapkamers is nie goed toegerus nie.

Ons het heerlik gekuier. Die kuierruimte is voldoende toegerus en ruim. Die hoofslaapkamer is ook aanvaarbaar. Die tweede slaapkamer is beknop en die badkamer onvoldoende ingerig.

Mark C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Dit was skoon, goed toegerus en aangenaam.

Ons het net 'n slaapplek vir die aand gesoek. Was tevrede met alles.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 91 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang