Schilbach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 283
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Hennie L - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerus met stilte om jou.
Kristin K - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Carla J - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Karen P - Mei 2024
Algehele gradering
Very happy, had a very enjoyable stay. Peaceful surroundings.
Nicolene S - Apr 2024
Algehele gradering
Very relaxed. Will definitely visit again.
Nick S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Nico B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus en ontspan.
Moshe S - Jan 2024
Algehele gradering
Rejuvenating and quiet.
Wilma V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie om te oornag vir 1 of 2 persone. Is gesellig en baie rustig.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Lily Audrey S - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Tsaone S - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Jerry S - Apr 2024
Algehele gradering
All went well. Thank you.
Cynthia D - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasurable.
Jandre J - Sep 2024
Algehele gradering
See stars
Carine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n wegbreek-reset 2-nagte kuier om te ontspan; het die doel bereik.
Lees meerAurelia V - Sep 2024
Algehele gradering
Die tuinwoonstel is baie misleidend!
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Geen stortgordyn, geen toiletdeksel, geen water as krag af is nie.
Karien K - Nov 2023
Algehele gradering
Die tuinwoonstel is baie gerieflik en baie goed toegerus vir 2 mense.
Clive F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon rustig met water wat vloei in tuin.
Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Iets nuuts.
Johan H - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Schilbach House se terugvoer
Thank you so much, I’m glad you enjoyed your stay.
Marina F - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Markus L - Feb 2023
Algehele gradering
Net die plek om te rus en die natuur in te neem.
Freddie S - Des 2023
Algehele gradering
Klein.
Nazeerah H - Jun 2023
Algehele gradering
Calm, relaxing and homely.
Martie M - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie rustig, jammer daar was nie warm water nie.
Schilbach House se terugvoer
So sorry about the water. I wish you had let me know and I would have fixed the problem.
Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Marthina J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Berenice V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie om net te oornag.
Annel V - Jul 2023
Algehele gradering
Groot huis.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Ansa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer kort aandag.
Hantie G - Okt 2022
Algehele gradering
Stil skoon.
Thato S - Sep 2022
Algehele gradering
Place to be in summer.
Yolandi C - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Chanelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Erica D - Des 2022
Algehele gradering
A comfortable overnight.
Zelna V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike huis met baie spasie.
Schilbach House se terugvoer
Thank you so much. Full DStv is available in the lounge only.
Jason D - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing way to unplug from the hustle and bustle.
Martie N - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker veral die swembad na 'n lang warm reis van Modjadjiskloof af.
Maibi M - Jun 2022
Algehele gradering
It's like our honeymoon.
Philna M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Danie H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Barbara S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was aangenaam.
Hendrik B - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Cornus S - Mei 2022
Algehele gradering
Was heerlik! Lekker kompak. Het 4 aande geslaap.
Michellé F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, perfek vir oorslaap.
Elrize O - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie oorblyplek vir kort verblyf.
Schilbach House se terugvoer
Thank you. Heater has been replaced winter blankets are now out
Vivian G - Feb 2022
Algehele gradering
Bad experience.
Schilbach House se terugvoer
So very sorry to hear this. I will take it up with the cleaning lady. Aware of fan that’s why another was provided. Never ever had a complaint about cleanliness in this room so again very sorry.
Enrique A - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely stay. Entire weekend was amazing.
Marius R - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
George V - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect.
Tebogo Violet S - Jun 2021
Algehele gradering
Best accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste akkommodasie.
My vriende en ek het regtig ons verblyf geniet. Ons gaan binnekort weer die plek besoek. Die plek was niks kort van die beste nie. Dis skoon en die eienaar, hy is die beste (Simon).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Schilbach House se terugvoer
Thank you very much.
Joseph D - Mei 2021
Algehele gradering
I can't fault the with anything!
Nelia G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Noreen P - Apr 2021
Algehele gradering
We had a fantastic stay and will return soon again.
Lee S - Mrt 2021
Algehele gradering
Comfortable stay.
Lindi V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en baie lekker.
Katleho M - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant, very clean place, we enjoyed our stay.
Salome T - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik. Heel privaat.
Jana E - Aug 2021
Algehele gradering
Familie-troue
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Verbasende akkommodasie.
Lees meerCindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Very neat.
Yolandi P - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike en aangename verblyf!
Leoni - Ons Wil Graag 2 Eenhede Langs Mekaar Huur D - Jan 2021
Algehele gradering
Die foto is bietjie misleidend, ons het net 'n kamer met 'n kombuis op die stoep gehad. Geen swembad in sig nie.
Schilbach House se terugvoer
Thank you for your review. The garden room is a separate unit from the main house and so does not have a pool view.
Anita F - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Charmaine N - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker knus huisie.
Salomi S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige area.
Cody N - Jan 2021
Algehele gradering
Quaint, comfortable and easy.
Andre En Riana V - Mei 2021
Algehele gradering
Het net oorslaapplek vir twee nagte gesoek.
Willie E - Des 2020
Algehele gradering
Stil, netjiese oornagverblyf.
Ronel P - Okt 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Scott D - Jan 2020
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed by all the members of our group!
Cornelia V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het as 'n paar vriende Parys besoek vir 'n paar dae en het 'n huis naby aan alles waar ons lekker gesellig kan kuier gesoek.
Lees meerSchilbach House se terugvoer
Thanks so much for your comments. The stove has been serviced and is now perfect again.
Mandie F - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het baie goed uitgerus in veilige en ruim huis
Brenda H - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Schilbach House se terugvoer
Thank you for your nice review! Just to add I’m not sure how you missed it but all the rooms have a bed side lamps, as shown in the photos.
Suzette W - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, naweek was te kort!
Richard M - Okt 2020
Algehele gradering
Short, but pleasant
Bev H - Sep 2020
Algehele gradering
Quaint, but not value for money.
Manus V - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Gert E - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Goed toegerus. Ver van toerisme-aantreklikhede af.
Reuben H - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome experience.
Thomas B - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Karlien H - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige klein huisie wat in 'n rustige omgewing sit. Baie lekker daar gebly vir een dag. Dis definitief die moeite werd om die gastehuis te ondersteun. Sal weer daar gaan oorslaap.
Schilbach House se terugvoer
Good day Karlien,
Thank you for your nice comments about the Garden Room, much appreciated.
Viv M - Feb 2019
Algehele gradering
Affordable, private, well located accommodation.
Elize S - Jul 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Karen F - Jun 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Elize M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en tog skokkend.
Lees meerAlta F - Feb 2019
Algehele gradering
Ontspanne omgewing.
Elise C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring en vriendelike ontvangs.
Karen V - Jul 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Elize M - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Janri D - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik vir groter groep.
Mia A - Jun 2019
Algehele gradering
Basic, quite small, but clean and very reasonable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Basies, redelik klein, maar skoon en baie redelik!
Kombuis buite, maar bevat alles wat jy nodig het. Badkamerkraan was 'n uitdaging, dit het tyd geneem om uit te vind hoe om dit toe te maak. Die parkeerplek is nie geskik vir motors wat ruimte nodig het om te draai nie, of vir motors met 'n lae grondvryhoogte nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Regina H - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was bietjie beknop en glad nie soos op die foto's nie.
Schilbach House se terugvoer
Hi, thank you for your comments. I do get the feeling that perhaps you looked at the wrong pictures when you made the booking as we do make it clear that the kitchen for Garden room is outside and the pictures show it exactly as it is.
Jana H - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Kobie W - Mei 2019
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf.
Lees meerHendrik D - Feb 2019
Algehele gradering
Sal aanbeveel as eienaar regmaak waaroor gaste voorheen ongelukkig was.
Tracy A - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Janiece B - Nov 2019
Algehele gradering
Het lekker geslaap, kamer was net baie klein!
Danie M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is Parys - average.
Albertus D - Mei 2019
Algehele gradering
Swak.
Bianca G - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lebo M - Sep 2018
Algehele gradering
Had a great time, thank you.
Annalize N - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig, rustig en waarde vir geld!
Lorinda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Helena F - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was regtig baie aangenaam - baie lekker plek vir 'n klomp vriende of familie.
Sonette H - Feb 2018
Algehele gradering
Plek was lieflik. Ander gaste was baie raserig, maar eienaar het uitgesorteer.
Anita S - Okt 2018
Algehele gradering
Sal weer wil terugkeer na White Giraffe.
Lees meerRoxanne P - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Robert B - Jan 2018
Algehele gradering
Stil omgewing, lekker rustig.
Adriana T - Jul 2018
Algehele gradering
All was fine, thank you.
Alwyn D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was nou iets anders.
Pierre J - Des 2018
Algehele gradering
Simon was a great host.
Sifiso Tshiamo N - Jul 2018
Algehele gradering
The place is great if you want to escape from the busy life.
Lani V - Aug 2018
Algehele gradering
We had a blast in Parys!
Mark J - Aug 2018
Algehele gradering
Beveel dit aan slegs om te oornag.
Schilbach House se terugvoer
Refers to Garden Room
Francois S - Jan 2018
Algehele gradering
Behalwe vir die kombuis en badkamer het ons waarde vir ons geld gekry.
Lees meerSchilbach House se terugvoer
The Garden Room features a kitchen area located in an outside space so despite every effort made to make sure it is sparkling for guests on arrival there can be unforeseen circumstances such as thunderstorms and wind that can cause dust to settle on the outside furniture.
Linda V - Des 2018
Algehele gradering
Goed vir oornagverblyf.
Lees meerMichelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Oud.
Schilbach House se terugvoer
Thank you for your comments. I am sorry that you did not enjoy your experience at The White Giraffe, we do endeavour to make our guests as comfortable as possible at all times, in this case, we had actually just finished decorating all the bedrooms as well as the living area before your arrival so if anything, the real experience should have been even better than the pictures currently posted online.
Charmain P - Mrt 2018
Algehele gradering
Advertensie is 'n wanvoorstelling van dit wat jy kry.
Lees meerSchilbach House se terugvoer
Thank you for the feedback,
I think anyone using the website can decide for themselves if they think it is misleading. I personally do not think the advert is misleading.
The shower in this unit was not broken when the guest arrived.
Karen K - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Rencia G - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en waarde vir geld.
Magda R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Annamé C - Sep 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie lekker plek vir 'n groot groep mense, baie privaat en gerieflik.
Nthabiseng M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic say, great value for money.
Lees meerMadelain M - Aug 2017
Algehele gradering
Net wat ek nodig het vir bekostigbare prys.
Kern And Partners Attorneys K - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Lize V - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Arno W - Feb 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rizta F - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf tydens ons naweek in Parys.
Mariska S - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker rustige naweek wegbreek.
Pieter J - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Yolandie F - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker ruim, skoon en netjies.
Kasia M - Aug 2017
Algehele gradering
The place is very spacious with a lovely outside area. Perfect for larger groups!
Corrie V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was OK.
Rene W - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie lekker!
Rene S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Janet L - Jan 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies maar beknop.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Abraham V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie klein en basies, maar jy kry waarvoor jy betaal (die tuinwoonstel).
Lees meerDanie V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie klein en beknop.
Marius D - Apr 2017
Algehele gradering
Gemiddeld.
Schilbach House se terugvoer
When the client arrived, I said, as I do with every guest, please let me know if you need anything at all. The guest called me at around 20:00 in the evening after having arrived, to say the gas was up of the stove. I replaced the gas within 5 minutes, she also mentioned the water was not hot enough. We do turn the temperature down in summer as it can be too hot so it then needs readjusted come winter. Again, this is something that can be done when the guest let us know, and I did readjust and checked it myself. My point here is that the guest was not without a stove or hot water for long as it suggests in her review.
Lynn S - Mrt 2017
Algehele gradering
Geen diens met ons aankoms of vertrek nie. Moes 'n hele ruk buite staan en het 2 keer gebel vir iemand om die hek oop te maak.
Schilbach House se terugvoer
Hi,
I would just like to address your issues. The confirmation email that you received when booking states that you must call me on arrival to be checked in, as far as I'm aware that is what you did and you were met right away thereafter so you certainly did receive service. You did call me twice but that is because you got lost! The next day I sent you an SMS at 8am advising you what to do with the key, if you say you were already in Vanderbijlpark by then, you must have left around 7.30, in these cases you should advise that you are leaving very early so we can make arrangements. This is after all, a self catering unit not a hotel or BnB and there is not someone on site 24 hours a day.
Thank you for your comments regarding the soap, this has now been rectified.
Kind regards,
Simon.
Marie K - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Erna O - Mei 2017
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het nie.
Janine V - Des 2016
Algehele gradering
The White Giraffe was 100% die moeite werd!
Anel W - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gewees.
Ronel P - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marlize W - Sep 2016
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend, ons het lekker gekuier en alles wat mens benodig, was in die huis.
Annetjie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heel aangenaam. Tv opvangs kan egter aandag geniet.
Alistair W - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Marili B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Susan V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar.
Carlien B - Jun 2016
Algehele gradering
Was die beste plek vir 'n groep dames wat uit die stad wou wegkom.
Johan V - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir Geld
Cora L - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike stil en rustige kamer. Sal definitief weer daar bespreek.
Karen V - Sep 2016
Algehele gradering
Voldoende vir een aand.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Charles J - Jun 2016
Algehele gradering
Piepklein vir 2 persone.
Lees meerSchilbach House se terugvoer
Thank you for your review.
The Garden Room is currently being renovated so all these issues are now being resolved. The electricity is safe as the room has its own breaker box but I understand it seems there was an issue with the heater tripping the power.
The TV channels were listed on a sheet in the room and actually none that were listed are Afrikaans. The room does not have full DStv though.
Regards,
The White Giraffe
Louise M - Jun 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Schilbach House se terugvoer
Please note this review was for the Garden Room. The Garden Room is listed as a stand alone room only accommodation, this is also made very clear in the quote that I send, at no time was "self catering" mentioned and there was no kitchen facility for this room so I'm not sure what kitchen this guest is referring to.
Further, this room has now actually been renovated (pictures coming soon). The outside space is now much bigger and incorporates a kitchenette with gas stove, in effect now making this a self catering unit for 2.
I would also urge anyone looking at our reviews and reading this to please take into account the rest of the reviews which were good and in fact excellent feed back. You can't please everyone all of the time!
Thank you,
The White Giraffe.
Johan V - Okt 2015
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerRiana R - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Lees meerRina H - Jul 2015
Algehele gradering
A beautiful and comfortable house in a lovely environment.
Wollie W - Mei 2015
Algehele gradering
Dankie aan die White Girraffe vir hulle gasvryheid en hulp. Die area was ook baie stil en die wandelings langs die revier sal altyd by ons bly
Lacea V - Feb 2015
Algehele gradering
Lekke verblyf by The White Giraffe!
Simoné B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te bly.
Rene V - Mei 2015
Algehele gradering
Lekke huis teen 'n billike prys.
Janetta B - Des 2015
Algehele gradering
Gemaklik!
Karen S - Okt 2015
Algehele gradering
Value for money.
Nadine A - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik. Baie ruim woonhuis en goed toegerus.
Laudien B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie gesellig en knus.
Emelia F - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad. Stil en rustige akkommodasie!
Vicqui T - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflike somer-verblyf vir die hele gesin naby die Afri-dome in Parys.
Marthie B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, maar nie veel geslaap. Jongmense langsaan het heelnag harde musiek gespeel (seker aanvaarbaar, was immers oujaarsaand).
Janine E - Sep 2015
Algehele gradering
Gemaklik en naby ons bestemming, maar kort bietjie aandag.
Marelize H - Jun 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Marie M - Apr 2014
Algehele gradering
Pleasant surprise - The accommodation was amazing!
Tia V - Apr 2014
Algehele gradering
It was nice, clean and safe. Thank you!
Lees meerMarius C - Nov 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Corné P - Sep 2014
Algehele gradering
Familie was saam vir troue. Ons het almal lekker gekuier.
Michele F - Okt 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Leandri K - Apr 2014
Algehele gradering
Dit het gevoel soos ons eie huis.
Raymond E - Apr 2014
Algehele gradering
Decent stay, good service
Nita H - Des 2013
Algehele gradering
Was baie beter as wat verwag is!
Elize V - Aug 2013
Algehele gradering
Die huis is baie ruim, pragtig en baie gerieflik binne. Heerlike kuierstoepe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang