Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schilbach House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker oornag. Baie lekker, alles wat ons nodig gehad het vir 'n rustige oornag. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drossy B
1 nag
5.0
Jan 2025

Great. Good stay, just that shower needs a layer of bricks to stop water spilling into the other rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Short stay, but great rest. We only stayed for a short time, but slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart Marie S
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2025

Aanvaarbaar, waarde vir geld. Die voorste kamer naaste aan die pad se bed raas vreeslik, die kopstuk is los van die bed en kap met elke beweging teen die muur. Geen bedliggies nie; die kamer in die gang met dubbelbed het bedliggies, maar net plek vir een liggie in die kragprop. Vlekke op kussingslope. Algemene netheid, soos die veiligheidshek, kan verbeter. Swembad en tuin is 'n bonus.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Karien Klopper K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het die kuier baie geniet en lekker gerus en ontspan. Ons het heerlik gebly en gerus. Alles was skoon en netjies, en ons het baie lekker gebraai en geslaap. Die omgewing is baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker gerus met stilte om jou. Ek het baie lekker geslaap. Kwaliteit bed en beddegoed. Stortdreinering was net geblokkeer en ek het dit onder sy aandag gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam. Netjies en skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristin K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Pleasant and comfortable stay. Lovely accommodation. WiFi doesn't connect in the room, only in the outside kitchen area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag
5.0
Mei 2024

Very happy, had a very enjoyable stay. Peaceful surroundings. Highly recommended, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 300

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031417cfd0c1b894c4d7fd71b0c71940944fd6ec3630ff690254a07147f5553f2fe52a30e0290ed03c44f834838d03a78a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 203 5 1 5 5 Schilbach Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.916931362085 27.446630597078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang