Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schilbach House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schilbach House is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n lieflike, stil atmosfeer binne maklike bereik van die middedorp en die rivier.

Let asb. dat Schilbach House sonkrag en 'n boorgat het.

Daar is 3 dubbelslaapkamers, 2 met en suite-badkamers en nog 'n aparte badkamer. Daar is nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 1 en suite, 'n ekstra en suite-dubbeleenheid en die hoofbadkamer, 'n sitkamer met DStv en 'n groot eetarea. Die kombuis is volledig toegerus. Die tuin met braaigeriewe word goed in stand gehou en daar is 'n swembad en boma/braai. Die perseel het ’n boorgat met skoon water, so wateronderbrekings is nie ’n kwessie nie.

Gaste kan ook slegs die kamer bespreek. Ons nuutgeboude en suite-dubbeleenheid is 'n aparte selfsorgeenheid en het 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het 'n privaat tuin, braaigeriewe en sy eie parkeerplek.

Parys bied 'n reeks doendinge wat om die magiese Vaalrivier draai en die omliggende pragtige landelike gebied. Die dorp is bekend vir sy baie stylvolle plekke om te eet en drink en die meeste sal nie jou sak seermaak nie. Die bekende perdeskou-arena en Gholf-eiland is ook 'n gunsteling onder besoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Hennie L
Besigheidsreis
5.0
Lekker gerus met stilte om jou. Ek het baie lekker geslaap. Kwaliteit bed en beddegoed. Stortdreinering was net geblokkeer en ek het dit onder sy aand...
Sien meer
Jul 2024
Kristin K
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and comfortable stay. Lovely accommodation. WiFi doesn't connect in the room, only in the outside kitchen area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Carla J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Netjies en skoon en vriendelik.
Jul 2024
Karen P
5.0
Very happy, had a very enjoyable stay. Peaceful surroundings. Highly recommended, beautiful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nicolene S
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxed. Will definitely visit again. Pleasant, clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Schilbach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schilbach-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031417cfd0c1b894c4d7fd71b0c71940944fd6ec3630ff690254a07147f5553f2fe52a30e0290ed03c44f834838d03a78a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 5 Schilbach Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.916931362085 27.446630597078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang