The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natascha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Weer het nie elke dag saamgespeel, maar die res was wonderlik.
Lees meerThe White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie! En groit Plesier! Sien uit om julle weer by ons te akkommodeer! Groete
Henriette T - Jul 2023
Algehele gradering
Was rustig en naby alles.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
So bly Woefster het dit ook geniet! Altyd Welkom! Groete
Harry V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi area en beskik oor alles wat benodig word vir 'n selfsorg-eenheid.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Hi Harry, baie dankie vir die mooi resensie, sal beslis kyk na 'n koningingrootte bed vir hoofslaapkamer. Dankie vir julle kuiertjie en sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Natascha.
Lee-ann D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie Dankie! Was n plesier om julle by ons Plekkie te hê. Mooi bly!
Dean N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, pragtige uitsig en alles wat nodig is was beskikbaar.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie Dankie, bly julle het dit geniet! Julle altyd welkom.
Daneil K - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese huis met vriendelike diens!
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie, was so lekker om julle almal te ontmoet. Sien julle volgende keer.
Adriaan S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Marlene, julle altyd welkom! Sien uit om julle weer te sien!
Groete
Georgina D - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese, Natasha is n besonderse mense. Ek as n Xhosa het absoluut welkom gevoel.10 uit 10 vir The white house.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie Dankie Georgina. Ek probeer altyd my bes om my gaste welkom en veilig te laat voel by The White House en in Mosselbaai.
Groete!
Hannes De Lange D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die baai, netjies en skoon en vriendelike diens.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Hi Hannes en familie en woefie, Baie dankie vir die mooi resensie. Was rerig 'n plesier om julle by ons te he! Julle altyd welkom om ons weer te besoek! Ons sal dan beslis kyk dan ons 'n bootrit kan insit! Groete
Cheryl V - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome place.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Hi Cheryl,
Dit was 'n absolute groot plesier om julle hier te hê. Wens ons kon nog 'n boot trippie ingesit het, maar daar is altyd 'n volgende keer! Dankie ook vir julle wat so mooi na ons Plekkie gekyk het. Julle is altyd welkom. Dankie vir die heerlike koekies. Groete vir die hele familie en sterkte met die trou reëlings!
Natascha en Pierre
John K - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie John! Ons sien julle beslis weer in die toekoms.
Groete
Aldine P - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Hi Aldine,
Baie dankie! Bly julle het dit geniet en sien uit om Julle weer te sien.
Groete
Roslin J - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome!
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment se terugvoer
Hi Roslin,
Thank you, we will definitely see you again. You are always welcome.
Greetings from Mossel Bay!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang