Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand vanaf die strand in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste.

Die woonstel het 2 slaapkamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede kamer 'n dubbel- en 'n stapelbed het. Die eenheid bestaan uit twee badkamers. Een badkamer is volledig toegerus met 'n bad, stort, toilet en sy en haar wasbakke terwyl die ander 'n aparte toilet met 'n wasbak is.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Gaste kan hul etes by die eetkamertafel geniet. Die eenheid beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en 'n kroeg en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Babybed en eetkamerstoel is beskikbaar vir babas en klein kinders.

Dié selfsorgwoonstel is net 'n entjie se stap van die strand, verskeie winkels, restaurante en museums af. Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede en doendinge om besoekers besig te hou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natascha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House Mossel Bay Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWUzY2RhLTNjYTYtNGY0Zi1iM2ZmLTZhOTk5OWU4YzMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 1a Long Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.179260899183 22.136603593826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang