Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whitehouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 50 resensies vir The Whitehouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lorraine A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine A

Fantastic.

Wonderful experience.

Sanja C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Soos 'n VIP gevoel! Pragtige kamer.

Baie lekker gebly! Het soos 'n VIP gevoel. Dankie!

Marinda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Joyful, peaceful.

Yes, it was very good.

Nicole L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Excellent unique.

Great value for money.

Braam M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

Baie lekker gebly. Die Whitehouse is bietjie vêr vanaf die middestad.

Baie lekker gebly - die geriewe was fantasties.

Hendrika Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika Z

Pleasant.

Not what we expected, but the hosts were very helpful and friendly. Breakfast was awesome.

Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Bekostigbare oornag verblyf.

Skoon en netjies. Ruim kamers. Vriendelik ontvang.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annelien E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien E

Bly eerder weg as jy stilte soek om in te slaap.

Die kamer was skoon, maar die meubels en dekor is egter oud/verslete. Daar is 'n vreemde reuk in die huis en kamer. Die huis is nie in 'n goeie area geleë nie, dit grens aan 'n industriële gebied. Die heel ergste was dat die eienaar heelnag haar TV kliphard laat blêr. My kamer was geleë reg bokant hare, en die plankvloere is glad nie klankdig nie. Vat vir jou oorpluisies saam, want dit was uiters onaangenaam om so te probeer slaap. Selfs nadat ek dit die eerste aand met haar opgeneem het, het sy voortgegaan. Sy het geen respek vir haar gaste se wens om stilte deur die nag nie. Nee wat, bly eerder weg.

Helena G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Rustig, veilig, luuks.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Mathilda en was baie aangenaam verras met die luuksheid van ons kamer. Die tuin is pragtig en word duidelik baie goed versorg. Die koffie, vir my 'n baie belangrike item, is die beste gehalte. Ons het heerlik ontspan op die balkon en tot laat aand daar gesit en gesels. Mathilda kan met reg baie trots wees op haar eiendom.

Aphelele N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphelele N

Excellent.

Thank you for a wonderful service and everything was awesome.

Magdalena M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Dit was regtig fantasties.

Het die dorp behoorlik verken. Lekker staptochten gedaan.

Ivonne G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne G

Was baie gerieflik gewees.

Sal vir seker weer besoek.

Errol K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K

Quiet and comfortable.

It was an enjoyable stay. Beautiful garden.

Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Wonderlike gastehuis en mense baie vriendelik.

Kamer netjies en skoon. Baie rustige en kan lekker op balkon sit en ontslaan. Lekkerste kos by gastehuis geëet. Sal weer kom kuier. Baie dankie Mathilda vir jou gasvryheid.

Nathaniel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel W

Good place for a stayover.

It was a good stayover.

Katelon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelon B

We had the master bedroom which I can confirm is value for money and is quite spacious and private, which my partner and I loved.

We will return soon during the festive holidays. The hostess is very friendly and really makes everything feel like it's in your own home. The only minor disappointment we had was that the bathrobes we requested were not in the room, but the champagne glasses were.

Ivonne G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne G

Heerlik en rustig.

Sal beslis weer oorslaap!

Dihandi C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dihandi C

Baie vriendelike gasvrou.

Lekker bad en stort met groot balkon om te sit en te ontspan.

Johan A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Heerlik.

Die organisasie was uitstekend.

Ashley S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Clean and cosy.

Great location and stay. Just the smell of smoke for non-smokers is a concern but all in all, very happy with Tilla who was very warm and friendly.

Penny L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Penny L

Pleasant and comfortable.

Stay was pleasant. Host friendly and professional. It may be an idea to mention in your overview that the accommodation is on the outskirts of town.

The Whitehouse se terugvoer

Hi Penny,

It was a pleasure to host you.

Kindly note that my house is four streets from town.

The Whitehouse
Robyn E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn E

Vriendelike ontvangs.

Wel, die aand toe ons by die huis kom na 10 was daar geen warm water nie. Teen 9 uur die volgende oggend toe ek vra was daar fout. Ek verstaan. Net 'n ongerief. TV het ook nie gewerk nie. Maar as jy net 'n plek soek om jou kop neer te sit, sal die werk.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Judy D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Judy D

Lekker warm geslaap.

Ons het gekry waarvoor ons betaal het. Dit was netjies en skoon. Bietjie rook geruik ongelukkig. Baie gasvrye en vriendelike eienaar.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
William D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William D

Rustig en gemaklik.

Lekker gebly en baie netjies.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hendrik A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik A

Very average, bad customer service from the host. Will not recommend this place.

Overall I will give it a 4/10. When we arrived just before 2: (1) They were still cleaning the room. (2) Matilda (host) greeted us in her pajamas and curlers in her hair, very unprofessional. (3) The mirror was broken. (4) There were bags hanging in the room with either the owner's contact or previous guests. The double bed was very neat and comfortable. But yes, the customer service was shocking. I sent the host a message at 07:21 on Tue 26 Sep, but there has been no response as of 29 Dec 14:22. If there was a chance to ask for a refund, I would have taken it.

Bridgette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette K

The hospitality was immaculate.

Would definitely stay there again.

Bernadine C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine C

Very friendly owner.

Made us feel right at home. My family was very happy with the accommodation and the rooms were so comfortable and convenient for a family having 2 separate bathrooms. Will come back any time. Beautiful garden and very spacious rooms.

Riaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Die moeite werd en definitief 'n wenner. Dis 'n stil area met 'n rustige atmosfeer.

Tannie Matilda is 'n wenner en ons gaan beslis weer tuisgaan in haar woning wat waarlik soos 'n huis was vir ons.

Liz M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M

Fantastiese oorslaap.

My kleindogter en ek het net 1 nag oorgeslaap. Mathilde het ons met oop arms verwelkom en onmiddellik laat tuis voel. Ons kamer was gerieflik en netjies ingerig, en naby restaurant sodat ons veilig kon gaan uiteet. Ons het White House verlaat as familie. Sal beslis weer daar oorslaap.

The Whitehouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Sal jou met oop arms weer ontvang dit was 'n om jul gasvrou te wees. Geniet 'n wonderlike paasnaweek.

The Whitehouse
Charlene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Netjies en skoon.

Baie vriendelike gasvrou.

The Whitehouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie mag jy en familie 'n geseënde jaar het.

The Whitehouse
Bradley P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley P

Gasvryheid liefdevolle eienaars voel soos jou eie ouerhuis.

Huis eienaars laat jou gemaklik voel asof dit voel jy is in jou ouers se huis. Altyd behulpsaam & vriendelik.

Frans J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Ontspannend, lekker en netjies.

Na 'n lang dag se reis was die Whitehouse die perfekte plek om te ontspan, die vertrek en badkamer is baie mooi en word baie netjies gehou. Dit was 'n lekker aand se slaap.

Warren P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

Vriendelik, verwelkomend en netjies.

Ons was wonderlik ontvang deur Mathilda, lekker koffie ontvang met aankoms, baie vriendelik en die baie lekker geslaap. Sal weer teruggaan, vir langer. Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Baie dankie.

The Whitehouse se terugvoer

Die koffie was 'n plesier, en dit was baie aangenaam om julle as gaste te he.

The Whitehouse
Sylvia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia S

Matilda was a good hostess.

Central. Good for a travel stopover.

The Whitehouse se terugvoer

It was a pleasure to host you. Have a great year

The Whitehouse
Khutane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutane M

It was a marvelous place filled with great love and warmth. I had a great stay indeed it was so parliamentary.

I loved the garden and the design of the house it was so cultivating. I was indeed blessed to find such a wonderful home at a wonderful price.

The Whitehouse se terugvoer

Thanks be to God. What a beautiful review. God bless you

The Whitehouse
Jp V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

'n Baie aangename, ruim, skoon en netjiese plek.

Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Petrus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B

Uitstekende gasvryheid en diens.

Eienaar hands-on, vriendelik, goeie diens, uitstekende ontbyt, verblyf baie geniet, gaan so voort. Ligging ook nie sleg nie, veilige gevoel gehad.

Maryka V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryka V

Dit is ideaal vir net oorslaap.

Dit voel nie so privaat nie omdat mens in die huis self bly, op die tweede verdieping. Ons verkies self-standige verblyf weg van die eienaar/gasheer af. Dit is ook (vir ons) vreemd en ongerieflik dat die kamer heeltemal oopplan is (selfs die toilet). Die huis ruik ook effens na ou rook, wat hinderlik is vir ons as nie-rokers. Andersins, baie netjies binne met 'n "old timey/farmhouse" gevoel, die eienaar was baie vriendelik en die tuin is pragtig. Ons het ook die ligverkoeling baie waardeur en die nag-liggie vir beurtkrag.

Doreen P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen P

Aangename, uitstekende verblyf gehad.

Mathilda is 'n wonderlike, behulpsame gasvrou. Haar kos is uitstekend met lae pryse. Sal haar gastehuis by enige een aanbeveel.

Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Harry H

Ons het net 1 nag oornag.

Ons was vriendelik ontvang en kamer was aangenaam maar huis het verskriklik na sigaretrook geruik aangesien eienaar in haar huis rook. Ons sou ook 'n ketel in die kamer waardeer het.

Katelene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelene J

Ons het die kuier baie geniet. Vriendelike eienaars het ons onmiddelik laat welkom voel.

Veilige en stil area.

Johannes T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

Dit was uitstekend om daar te vertoef.

Naby genoeg aan die dorp, besienswaardighede ens. Die gasvrou, Mathilda was vriendelik en behulpsaam. Lieflike kos teen 'n billike prys. Sy kan kers opsteek by meer established gastehuise. Sy het ons omtrent bederf.

The Whitehouse se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Ons sal julle enige tyd as gaste ontvang. Dit was 'n plesier.

The Whitehouse
Veronique W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique W

Ons kuier was lekker.

Ons was privaatheid gegee, maar dit was onduidelik waar alles was en daar is nie aan ons verduidelik hoe die gebruik van die kombuis werk nie.

Arnold A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A

Pleasant.

The only challenge we had was the host smoking cigarettes and this filled the room. For a non-smoker this is problematic. If you're a non-smoker and don't mind being exposed to cigarette smoke, it is fine.

Curro Langebaan Swimming Club K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Curro Langebaan Swimming Club K

Location not in safe area.

House smelled of cigarette smoke and owner smoked in the house while we were in upstairs section.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c322be830a941695f0bc9e9ee72c9c0223d0ff6e680d5865d8e1a89921827efa36cc00f04f5348b11550466fb0c9740a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 4 Jacobson Street Rocky Hill 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.600744 22.21195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang