Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whitehouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Lorraine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. Wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Soos 'n VIP gevoel! Pragtige kamer. Baie lekker gebly! Het soos 'n VIP gevoel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vreugdevol, rustigheid. Yes, it was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Excellent unique. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam M
1 nag
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Die Whitehouse is bietjie vêr vanaf die middestad. Baie lekker gebly - die geriewe was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Pleasant. Not what we expected, but the hosts were very helpful and friendly. Breakfast was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
1 nag
3.0
Jan 2024

Bekostigbare oornag verblyf. Skoon en netjies. Ruim kamers. Vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annelien E
Kort verblyf
2.4
Mrt 2024

Bly eerder weg as jy stilte soek om in te slaap. Die kamer was skoon, maar die meubels en dekor is egter oud/verslete. Daar is 'n vreemde reuk in die huis en kamer. Die huis is nie in 'n goeie area geleë nie, dit grens aan 'n industriële gebied. Die heel ergste was dat die eienaar heelnag haar TV kliphard laat blêr. My kamer was geleë reg bokant hare, en die plankvloere is glad nie klankdig nie. Vat vir jou oorpluisies saam, want dit was uiters onaangenaam om so te probeer slaap. Selfs nadat ek dit die eerste aand met haar opgeneem het, het sy voortgegaan. Sy het geen respek vir haar gaste se wens om stilte deur die nag nie. Nee wat, bly eerder weg.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, veilig, luuks. Ons is baie vriendelik ontvang deur Mathilda en was baie aangenaam verras met die luuksheid van ons kamer. Die tuin is pragtig en word duidelik baie goed versorg. Die koffie, vir my 'n baie belangrike item, is die beste gehalte. Ons het heerlik ontspan op die balkon en tot laat aand daar gesit en gesels. Mathilda kan met reg baie trots wees op haar eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c322be830a941695f0bc9e9ee72c9c0223d0ff6e680d5865d8e1a89921827efa36cc00f04f5348b11550466fb0c9740a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 4 Jacobson Street Rocky Hill 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.600744 22.21195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang