Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whitehouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Lorraine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. Wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Soos 'n VIP gevoel! Pragtige kamer. Baie lekker gebly! Het soos 'n VIP gevoel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vreugdevol, rustigheid. Yes, it was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Excellent unique. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam M
1 nag
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Die Whitehouse is bietjie vêr vanaf die middestad. Baie lekker gebly - die geriewe was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Pleasant. Not what we expected, but the hosts were very helpful and friendly. Breakfast was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
1 nag
3.0
Jan 2024

Bekostigbare oornag verblyf. Skoon en netjies. Ruim kamers. Vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Arista B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2024

Oornagverblyf op pad vanaf Centurion na Gansbaai. Die ligging van die akkommodasie is aan die kant van die dorp in 'n industriële/kleurling area. Die paaie soontoe is baie sleg. Die huis en tuin is mooi en netjies. Die kamer is ruim, maar op die boonste vlak, dus moeilik om bagasie met die trappe op te dra. Dit moet duidelik gemaak word op die webwerf uiteensetting. Ons het die vorige nag in Bloemfontein by The Hobbit Hole geslaap en alhoewel die prys dieselfde is, vergelyk nie naby die uitstekende verblyf wat ons daar gekry het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Annelien E
Kort verblyf
2.4
Mrt 2024

Bly eerder weg as jy stilte soek om in te slaap. Die kamer was skoon, maar die meubels en dekor is egter oud/verslete. Daar is 'n vreemde reuk in die huis en kamer. Die huis is nie in 'n goeie area geleë nie, dit grens aan 'n industriële gebied. Die heel ergste was dat die eienaar heelnag haar TV kliphard laat blêr. My kamer was geleë reg bokant hare, en die plankvloere is glad nie klankdig nie. Vat vir jou oorpluisies saam, want dit was uiters onaangenaam om so te probeer slaap. Selfs nadat ek dit die eerste aand met haar opgeneem het, het sy voortgegaan. Sy het geen respek vir haar gaste se wens om stilte deur die nag nie. Nee wat, bly eerder weg.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c322be830a941695f0bc9e9ee72c9c0223d0ff6e680d5865d8e1a89921827efa36cc00f04f5348b11550466fb0c9740a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 4 Jacobson Street Rocky Hill 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.600744 22.21195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang