Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whitehouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Whitehouse is 'n lieflike dubbelverdieping-gastehuis in 'n stil buurt in Rocky Hill, Oudtshoorn. Dis naby verskeie winkels en die middedorp geleë.

Verblyf word in 2 aparte dubbelkamers met en suite-badkamers aangebied. Elektriese komberse en waaiers word voorsien en een van die kamers het lugversorging.

Die 2 kamers deel 'n boonste gemeenskaplike gastesitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ockie R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie baie gelukkig met die akkommodasie. En die host is tops.
Nov 2024
Luigi G
Saam met lewensmaat
5.0
Easy stay. Had a lovely, quiet stay. We were welcomed very nicely and felt at home for the duration of our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lorraine A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Soos 'n VIP gevoel! Pragtige kamer. Baie lekker gebly! Het soos 'n VIP gevoel. Dankie!
Mei 2024
Musfiq I
Besigheidsreis
2.6
Had to make it work because we wanted to cancel and she offered us only 50% back. You book a room with a balcony, you get a basement ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whitehouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jacobson-straat 4, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c322be830a941695f0bc9e9ee72c9c0223d0ff6e680d5865d8e1a89921827efa36cc00f04f5348b11550466fb0c9740a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 4 Jacobson Street Rocky Hill 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.600744 22.21195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang