Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whyte House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hansie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome baie lekker en baie mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Hansie, thank you so much for your review! You were such delightful guests; we are thrilled you enjoyed your stay! All of our best, Rob & Aimee.

Dakota W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great stay, will definitely be back. Our stay was great – the bed was comfortable, the breakfast was delicious, and the staff were all very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Dear Dakota, it was such a pleasure having you stay with us. We are thrilled you enjoyed your time here. Thank you very much for your kind review. All of our best, Rob & Aimee.

Allan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent, wonderful hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Dear Allan, thank you so much for your review. We are thrilled you enjoyed your stay! All the best, Rob and Aimee.

Tersius L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Aangenaam. Goed geleë, veilige parkering, vriendelike gasheer, heerlike ontbyt, skoon en netjies. Hi-Fi wat werk en goed toegeruste skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aimee
The Whyte House
Baie dankie, Tersius! Ons waardeer jou positiewe resensie! Alles van ons beste, Rob en Aimee.

Rudolph D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Bo-verwagting. Ons slaap baie oor op Graaff Reinet en is vertroud met die meeste beskikbare akkommodasie op die dorp en The Whyte House was 'n aangename verrassing. Die gasheer en sy vrou was baie vriendelik en hulpvaardig, die kamer ruim, skoon en volledig toegerus (dalk met uitsondering van 'n TV), 'n lekker bed en die ontbyt was heerlik. Ons het veilig gevoel by die gastehuis (ook tot die parkering) en die WiFi het goed gewerk. Ons kan The Whyte House met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Dear Rudolph, thank you very much for your kind and detailed review! We really appreciate it, and it was such a pleasure to meet you both. We would love to have you stay with us again any day. Take care and all the best, Rob and Aimee.

Analda U
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Lekker ontbyt. Gasheer vriendelik. Stoele op patio in swak toestand. Eiendom is oud. Stortvloer is 'n risiko!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Aimee
The Whyte House
Thank you for your review, Analda. It would have been very helpful if you had let us know there was an issue with the chair, so we could replace it immediately, which we have now done. Best regards, Aimee.

Desirée T
1 nag
5.0
Sep 2023

Our stay was very comfortable, good value for money. Nice and quiet surroundings. Great breakfast. We wanted an overnight stay that was out of the hustle and bustle but still close enough to spend time in the town. Exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Thank you so much for this kind review! We are thrilled you enjoyed your time with us and that it ticked all your boxes. All the best, Rob & Aimee

Pieter C
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantastiese diens en uitstekende ligging. Ons het die jaarlikse Interskole bygewoon en die ligging was absoluut ideaal. Die kamers en fasiliteite was baie goed en gerieflik. Ons gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was voortreflik en heerlik. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Beste Pieter, dankie vir die vriendelike resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou gesin by ons te hê. Julle was wonderlike gaste en ons wil julle graag weer huisves. Alles van die beste Rob en Aimee

Chrisna Smit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Oase aan die einde van 'n baie lang reis. The Whyte House se personeel het uit hulle pad gegaan om ons te versorg na 'n baie lang reis. Ons het eers na 22:00 gearriveer a.g.v. padsluiting. Reeds lank na inklok-tyd. Die gasheer het ons gul ontvang! Heerlikste slaap ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Thank you very much, Chrisna, for your lovely review! My apologies for the late response. We are so glad you enjoyed your stay! All the best, Rob & Aimee.

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dadelik tuis gevoel. Die ontbyt verdien melding. Rob en Aimee, julle slaag daarin om die kulturele atmosfeer van Graaff-Reinet, ook met die opset van julle gastehuis te beaam. Dankie vir persoonlike aandag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aimee
The Whyte House
Dear Christa, thank you so much for your kind words. It was such a pleasure to host a lovely couple like you two. We are glad you enjoyed your time with us and would be wonderful to see you in the future again. Take care and best regards. Rob and Aimee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aimee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZWEzYjZkLTc0NTAtNGYwNi05MDhmLWE5OGM4YzFhOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 55A Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248787585754 24.52694059259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang