Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whyte House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Whyte House nooi gaste om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n lieflike grasdakhuis in Graaff-Reinet in die hartjie van die Karoo te kom geniet. Die huis spog met antiekeware, persoonlike gedenkwaardighede en pragtige kunswerke.

Die verblyf bestaan uit 1 Executive/Wittebroodsuite en 4 Luukse Suites. Die Executive/Wittebroodsuite het slaapplek vir 2 en rook is in die suite verbode. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 'n oopplan-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n basiese kombuis, WiFi, lugversorging en 'n sitarea in.

Elke Luukse Suite het slaapplek vir 2, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n ruim badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi en lugversorging in. Rook is in die eenhede verbode.

Ander geriewe sluit 'n swembad en parkeerplek op die perseel in. Gaste kan ook die Kamdeboo Nasionale Park besoek wat 53 km vanaf The Whyte House is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dakota W
Besigheidsreis
5.0
Great stay, will definitely be back. Our stay was great – the bed was comfortable, the breakfast was delicious, and the staff were all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Allan W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent, wonderful hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Desirée T
5.0
Our stay was very comfortable, good value for money. Nice and quiet surroundings. Great breakfast. We wanted an overnight stay that was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Pieter C
5.0
Fantastiese diens en uitstekende ligging. Ons het die jaarlikse Interskole bygewoon en die ligging was absoluut ideaal. Die kamers en fasiliteite was ...
Sien meer
Aug 2023
Chrisna Smit S
Saam met lewensmaat
5.0
Oase aan die einde van 'n baie lang reis. The Whyte House se personeel het uit hulle pad gegaan om ons te versorg na 'n baie lang reis. Ons het eers n...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aimee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Whyte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZWEzYjZkLTc0NTAtNGYwNi05MDhmLWE5OGM4YzFhOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 55A Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248787585754 24.52694059259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang