The Wild Edge - Last Light Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gouna-weg 106, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Wild Edge - Last Light Cabin bied idilliese verblyf in 'n woud naby Knysna en hierdie selfsorgkothuise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit word deur die natuurskoon van die plaas omring en spog met 'n rustige atmosfeer wat dit die ideale wegbreek maak vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Last Light Cabin is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met stoele en 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Die sitarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n boma-braai wat met 'n uitsig spog.
Die perseel het 'n gemeenskaplike swembad en verskeie staproetes. Hierdie verblyf is 10 km buite Knysna en die pragtige rit deur die woud sal gaste betower.
The Wild Edge is 8,8 km vanaf Simola Golf and Country Estate en die Knysna-koppe is 20 km ver. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai-lughawe wat 43 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gouna-weg 106, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gouna-weg 106, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang