Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Wild Fig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colette B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B

Netjies en verwelkomend.

Ek en my ma het al 2 keer by The Wild Fig gebly. Dit is altyd skoon en netjies. Die eienaar is ook baie vriendelik en verwelkomend. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Andre R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van die fasiliteit.

Alles was reg gewees en in plek - ek het werklik geen klagtes nie. Netjies en skoon.

Tienie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Netjies, rustig en veilig.

Baie aangename plek. Baie rustig, netjies en vriendelike mense. Sal definitief weer daar bly.

Sonja P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Ons gasvrou was super vriendelik, gasvry en behulpsaam! Ons het heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly. Dit was super skoon en netjies.

Gerhard S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Mooi, skoon, rustig, goed geleë en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige verblyf en mooi tuin.

Nardo P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardo P

Rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Dalene was baie vriendelik en die huisie netjies.

Nicolene J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Baie lekker.

Dalene is baie behulpsaam en altyd reg vir 'n geselsie.

Prof Susan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Susan S

Uitstekend.

Asemrowende tuin, vyfster-ontbyt, ruim en gerieflike kamers en badkamer. Vriendelike gasvrou en personeel.

Marizanne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B

Perfek vir 'n gesin met klein kinders.

Perfekte ligging, netjies, vriendelike personeel en ideaal vir 'n gesin wat bekommerd is dat hulle nie die kinders gaan kan stil hou in 'n hotel of gastehuis nie, 2 aparte kamers met 'n badkamer wat deel is perfek om genoeg spasie vir die kinders ook te bied.

Irma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma V

Mooi kamers, rustige tuin en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het baie lekker daar gebly vir die week. Gastehuis is baie sentraal vir die Bellville/Durbanville area. Kamers elke dag skoon gemaak en gediens. Kombuis area is bietjie klein en nie regtig geskik vir meer as koffie & tee en dalk iets opwarm in die mikrogolf nie.

Mark C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Netjies, veilig en goeie ligging naby winkelsentrums.

Ons was verbaas na besige dag in die stad, het hulle ons woonstel netjies skoon gemaak. Uitstekend, The Wild Fig.

Erika L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L

Lekker gerus!

Lieflike tuin! Kamers was netjies. Dalene baie vriendelik en gasvry.

Mikayla S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla S

Baie goeie diens vanaf die eienaar

Die eienaar gaan uit pad vir gaste en ons is so tevrede! Dankie Dalene.

Izaan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan B

Vriendelike ervaring.

Ons was vinnig in en uit met een aand se oorslaap, maar dit was regtig vir ons 'n plesier om ons gashere te ontmoet en by hulle te kon tuisgaan. Dalene het baie moeite gedoen, tot ons elektriese komberse aangesit toe sy weet ons gaan laat inkom. Sal definitief aanbeveel dat mens hulle ontbyt saam bespreek, dit was lieflik.

Chaney K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney K

Relaxing.

Beautiful place. We'll definitely be back soon.

Annelien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Pragtige plek, vriendelike mense - sal definitief weer gaan kuier.

Baie vriendelike gasvrou, heerlike bederfies in die kamer. Pragtige tuin met lieflike uitsig.

Emma P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma P

Beautiful setting and comfy rooms.

A really lovely guest house. With a friendly host and excellent accommodation for a good price.

René S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René S

Baie lekker

Lekker stil area. Vriendelike mense. Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het.

Christo R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Ek sal nooit my verblyf by The Wild Fig vergeet nie.

Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om 'n besering te behandel wat ek deur my onoplettendheid die aand by die gastehuis opgedoen het. As dit nie vir hulle was nie, twyfel ek of ek die volgende oggend in staat sou gewees het om die lang pad Pretoria toe aan te pak. Dit is selde dat mense uit hulle pad gaan om 'n vreemdeling tot die mate te help wat hulle dit gedoen het. Baie dankie, julle.

Agility Channel L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agility Channel L

My guest was super happy with the venue! Clean, friendly, professional. Thank you!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My gas was baie gelukkig met die plek! Skoon, vriendelik, professioneel. Dankie!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Pragtig, netjies, skoon en stil.

Ons het heerlik gekuier. Die erf is groot en pragtig. Ons kinders kon lekker buitespeel en saam met die vissies in die swambad swem. Die gasvryheid was wonderlik en die rustige atmosfeer was so lekker. 2 Pragtige skoon kamers met itw beddegoed. Ek sal dit definitief vir besoekers aanbeveel. Baie dankie.

Kim D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

Absolutely stunning accommodation, both inside and outside!

The rooms are absolutely beautiful and spacious. Huge, beautiful garden and deck outside. Was served an amazing breakfast the following morning!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut stunning verblyf, binne en buite.

Die kamers is absoluut pragtig en ruim. Groot, pragtige tuin en dek buite. Amazing ontbyt die volgende oggend!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ben K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Waarde vir geld.

Uitstekende diens en netjiese akkommodasie vir 'n gesin.

Sue C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Fantastic hostess - Dalene made sure our stay was perfect.

We had all the extra comforts like filter coffee and homemade rusks. Dalene even made sure the kids had some fruit juice and put joghurt and muesli in the cottage for us. There isn't an actual kitchenette - just a fridge, kettle microwave but crockery and cutlery supplied in the one room. Lovely garden and friendly dogs for the kids to play with. Was ideal stay for a wedding venue on a wine farm nearby.

Ellen E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen E

Wonderlike huis-atmosfeer!

Sal definitief weer gaan.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfKEx5Puvz7prPkSu3JxbDOpgIByKVGnK0pVVN7pTOuB9ydRgk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang