Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Colette B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjies en verwelkomend. Ek en my ma het al 2 keer by The Wild Fig gebly. Dit is altyd skoon en netjies. Die eienaar is ook baie vriendelik en verwelkomend. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van die fasiliteit. Alles was reg gewees en in plek - ek het werklik geen klagtes nie. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Netjies, rustig en veilig. Baie aangename plek. Baie rustig, netjies en vriendelike mense. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Ons gasvrou was super vriendelik, gasvry en behulpsaam! Ons het heerlik gebly! Ons het heerlik gebly. Dit was super skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Mooi, skoon, rustig, goed geleë en veilig. Ons het baie lekker gebly. Pragtige verblyf en mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nardo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly. Dalene was baie vriendelik en die huisie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker. Dalene is baie behulpsaam en altyd reg vir 'n geselsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Susan S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Asemrowende tuin, vyfster-ontbyt, ruim en gerieflike kamers en badkamer. Vriendelike gasvrou en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Perfek vir 'n gesin met klein kinders. Perfekte ligging, netjies, vriendelike personeel en ideaal vir 'n gesin wat bekommerd is dat hulle nie die kinders gaan kan stil hou in 'n hotel of gastehuis nie, 2 aparte kamers met 'n badkamer wat deel is perfek om genoeg spasie vir die kinders ook te bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Mooi kamers, rustige tuin en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker daar gebly vir die week. Gastehuis is baie sentraal vir die Bellville/Durbanville area. Kamers elke dag skoon gemaak en gediens. Kombuis area is bietjie klein en nie regtig geskik vir meer as koffie & tee en dalk iets opwarm in die mikrogolf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfKEx5Puvz7prPkSu3JxbDOpgIByKVGnK0pVVN7pTOuB9ydRgk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang