Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ontspannend, stylvol en privaat.

Die suite beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Gang verbind die twee slaapkamers met die badkamer tussen die kamers. Die kamers deel die badkamer. Daar is 'n omsetter wat die internet aanhou tydens beurtkrag en die verblyf het spesiale gloeilampe vir beurtkrag.

Die gaste-area het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel en tee en koffie word voorsien. Eetgerei en breekware is beskikbaar indien gaste buite op die stoep wil eet. 'n Smart-TV met Netflix word voorsien in al die kamers en daar is toegang tot optiese vesel-internet. Daar is groot skuifdeure wat toegang bied tot 'n tuin en 'n houtdek met patiomeubels.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.

Die perseel het 'n Weber buite beskikbaar vir gaste om te benut en die gasheer sal die braai-toebehore en borde voorsien. Gaste is ook welkom om van die eko-swembad gebruik te maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Colette B
5.0
Netjies en verwelkomend. Ek en my ma het al 2 keer by The Wild Fig gebly. Dit is altyd skoon en netjies. Die eienaar is ook baie vriendelik en verwelk...
Sien meer
Jul 2024
Andre R
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van die fasiliteit. Alles was reg gewees en in plek - ek het werklik geen klagtes nie. Netjies en skoon.
Mei 2024
Tienie D
Besigheidsreis
5.0
Netjies, rustig en veilig. Baie aangename plek. Baie rustig, netjies en vriendelike mense. Sal definitief weer daar bly.
Feb 2024
Nardo P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly. Dalene was baie vriendelik en die huisie netjies.
Des 2023
Sonja P
Saam met vriende
4.8
Ons gasvrou was super vriendelik, gasvry en behulpsaam! Ons het heerlik gebly! Ons het heerlik gebly. Dit was super skoon en netjies.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild Fig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfKEx5Puvz7prPkSu3JxbDOpgIByKVGnK0pVVN7pTOuB9ydRgk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang