Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Ivy Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir The Wild Ivy Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Derick D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick D

Kuier was aangenaam en 'n goeie ervaring gewees.

Ek is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is netjies, gerieflik en goed geleë veral as jy naby die NWU wil wees.

Jacobie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobie B

Alles wat nodig was en nog meer. Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Minda G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda G

Pragtig, skoon, netjies en "cozy".

Pragtig, skoon, netjies en "cozy". Alles wat jy nodig het. Het so lekker geslaap met die fontein wat die hele nag kabbel.

Lizane W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane W

So lekker gebly - wou amper nie huis toe gaan nie.

Ek het verskriklik lekker gebly! Die kamers is pragtig, baie skoon, beddens slaap heerlik. Dit is ook baie veilig - ek kon my deur oophou. Dit was ook lekker om 'n stoepie met 'n tafel en stoele te hê om buite te sit met 'n pragtige tuin. Sal vir seker elke keer daar gaan bly as ek Potchefstroom toe gaan.

Andre E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Goeie waarde vir geld. Highly recommended.

Wonderlike ervaring gewees sal definitief weer daar bly. Vriendelik, verwelkomend, netjies, skoon en ligging is perfek geleë vir ons doeleindes. 11/10 vir waarde vir geld.

Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Mooi, netjies, ruim en skoon.

Baie dankie aan die gasvryheid van die gasheer, pragtige mens binne en buite. Die kamers was ruim, skoon en het heerlik geruik. Alles wat 'n mens kon nodig hê was beskikbaar. Daar is veilige parkering binne en 'n mens is baie naby aan die NWU Universiteit en winkels. Sal beslis weer daar kom kuier.

Rudi L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

"Home away from home".

Gemaklik, goeie waarde.

Joey D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D

Ontspanne, netjiese selfsorg wat my gunsteling oornagplekkie geword het.

Ek het heerlik geslaap. Die gastekamer is privaat, tog tussen ander, wat mens veilig en gemaklik laat voel ter selfdertyd. Goed geleë en werklik 'n plek waarheen ek sal wil teruggaan. En vriendelike gasvrou en personeel.

Henno P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P

Gaan beslis weer daar draai!

Heerlik! Skoon, netjies, ten volle toegerus met 'n huislike atmosfeer en geleë in 'n stil deel van die Bult maar tog baie naby aan alles wat nodig is.

Lampies L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lampies L

Ruim fasiliteite.

Ons het baie dankie.

Sune J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune J

Kamer 5 was baie goed toegerus.

Dit was wonderlik, mooi en skoon. Net die shebeen skuins oor die pad het baie harde musiek gespeel en tot laat in die oggend ure geraas.

Marlien D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien D

Great, we enjoyed it.

It was a great place to stay. Clean and modern.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 69, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang