Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Ivy Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Derick D
1 nag
5.0
Jul 2024

Kuier was aangenaam en 'n goeie ervaring gewees. Ek is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is netjies, gerieflik en goed geleë veral as jy naby die NWU wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Alles wat nodig was en nog meer. Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtig, skoon, netjies en "cozy". Pragtig, skoon, netjies en "cozy". Alles wat jy nodig het. Het so lekker geslaap met die fontein wat die hele nag kabbel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

So lekker gebly - wou amper nie huis toe gaan nie. Ek het verskriklik lekker gebly! Die kamers is pragtig, baie skoon, beddens slaap heerlik. Dit is ook baie veilig - ek kon my deur oophou. Dit was ook lekker om 'n stoepie met 'n tafel en stoele te hê om buite te sit met 'n pragtige tuin. Sal vir seker elke keer daar gaan bly as ek Potchefstroom toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Highly recommended. Wonderlike ervaring gewees sal definitief weer daar bly. Vriendelik, verwelkomend, netjies, skoon en ligging is perfek geleë vir ons doeleindes. 11/10 vir waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, netjies, ruim en skoon. Baie dankie aan die gasvryheid van die gasheer, pragtige mens binne en buite. Die kamers was ruim, skoon en het heerlik geruik. Alles wat 'n mens kon nodig hê was beskikbaar. Daar is veilige parkering binne en 'n mens is baie naby aan die NWU Universiteit en winkels. Sal beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

"Home away from home". Gemaklik, goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ontspanne, netjiese selfsorg wat my gunsteling oornagplekkie geword het. Ek het heerlik geslaap. Die gastekamer is privaat, tog tussen ander, wat mens veilig en gemaklik laat voel ter selfdertyd. Goed geleë en werklik 'n plek waarheen ek sal wil teruggaan. En vriendelike gasvrou en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gaan beslis weer daar draai! Heerlik! Skoon, netjies, ten volle toegerus met 'n huislike atmosfeer en geleë in 'n stil deel van die Bult maar tog baie naby aan alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lampies L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ruim fasiliteite. Ons het baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 69, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang