Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Ivy Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 69, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wild Ivy Guesthouse is in Potchefstroom, Noordwes en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike en ontspannende verblyf waar jy net kan ontspan, herlaai en naby aan die natuur kan wees.

Die gastehuis het 5 pragtige kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n slim-TV met Netflix en Showmax en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe.

Buite is daar 'n pragtige tuin met addisionele buite-eetareas en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Derick D
5.0
Kuier was aangenaam en 'n goeie ervaring gewees. Ek is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is netjies, gerieflik en goed geleë veral as jy naby die N...
Sien meer
Jul 2024
Jacobie B
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat nodig was en nog meer. Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Sien sterre.
Jul 2024
Minda G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon, netjies en "cozy". Pragtig, skoon, netjies en "cozy". Alles wat jy nodig het. Het so lekker geslaap met die fontein wat die hele nag k...
Sien meer
Mei 2024
Lizane W
Besigheidsreis
5.0
So lekker gebly - wou amper nie huis toe gaan nie. Ek het verskriklik lekker gebly! Die kamers is pragtig, baie skoon, beddens slaap heerlik. Dit is o...
Sien meer
Mei 2024
Andre E
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Highly recommended. Wonderlike ervaring gewees sal definitief weer daar bly. Vriendelik, verwelkomend, netjies, skoon en liggin...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Rissikstraat 69, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Wild Ivy Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 69, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang