The Wild Mushroom Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Vanaf R1 837 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Wild Mushroom Guest House is net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af via die N2 en die R310, en is ook 'n kort entjie se ry van Stellenbosch se historiese middedorp af. Dit is ideaal geleë tussen bekende wynlandgoedere en restaurante. Dié huis bied luukse Stellenbosch-verblyf op sy beste in die Kaapse Wynlande.
Verblyf word in 8 luukse suites gebied wat elkeen slaapplek het vir 2 volwassenes en individueel versier is. Elke kamer vertel die verhaal van 'n spesifieke sampioenspesie. Alhoewel die kamers se dekor van mekaar verskil, het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n iPod-vriendelike musieksentrum en elke suite het 'n radio, alarm en 'n CD-speler. WiFi is beskikbaar en elke kamer het lugversorging, verhitte vloere en verhitte handdoekrelings.
'n Volle fynproewersontbyt word soggens onder die pargola in die binnehof bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wild Mushroom Guest House het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang