The Wild Olive B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmans Peak-rylaan 20, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Wild Olive B&B is in die hartjie van Middelburg geleë en bied maklike toegang tot die Middelburg Mall en die nuwe sakekern. Dit is die ideale oornagstop vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis.
Verblyf word in 3 gaste-suites wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het gebied. Elke suite het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n uitsig oor 'n klein tuin waar gaste ná 'n lang dag by die werk kan ontspan. Elke kamer het óf 'n koninggrootte- óf koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, plafonwaaier, haardroër en toiletware in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Chapmans Peak-rylaan 20, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmans Peak-rylaan 20, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga