Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Olive Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die Gautrein-stasie, en Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf by The Wild Olive Guest House word in 15 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Verder is daar ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DSTV-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste van Maandae tot Donderdae gereël word. Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jack J
Saam met vriende
5.0
Professional. Very nice. Professional and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Zanel O
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ja baie, ons beplan alreeds ons volgende trip en sal vir seker weer daar bly. Baie vriendelike diens en ook baie lekker!
Sep 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Brilliant, ek beveel hulle aan. Breakfast ook baie lekker. Almal is baie vriendelik.
Mei 2024
Rianto M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly. Diens was puik.
Apr 2024
Adri D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Dit was waarlik 'n goeie ondervinding en ons het lekker gebly. Netjies, skoon en gerieflik.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Wild Olive Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim van der Merwe 81, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22568a98bea4fdfb74a0df01883dabaa7168c1ea86fcf7ae1faaf9f7ab08732fa0d379def1e349d84f2893e4cf488b4258b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 83 Jim van der Merwe Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.8421309 28.176028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang