The Shack life
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chantell H - Des 2023
Algehele gradering
Will definitely come again.
The Shack life se terugvoer
Hi Chantell, thank you for the review and we are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to seeing you back one day again.
Daan En Rina O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Maklik om te kry en baie gerieflik.
The Shack life se terugvoer
Baie Dankie, dit was net n plesier gewees om julle by ons te kon he. En when ever again in need laat ons weet asb. Groete Wynand
Leander J - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en gemaklik.
The Shack life se terugvoer
Baie Dankie Leander. Dit was net n plesier om julle by ons te gehad het. En ons hoop en glo om julle weer eendag in die toekoms te sien. Groete Wynand
Clive N - Sep 2024
Algehele gradering
Value for money if you are just sleeping over.
Riana P - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese en veilige verblyf.
Lees meerThe Shack life se terugvoer
Baie Dankie Riana, dit was net 'n plesier om julle by ons te he tydens julle besoek aan Heidelberg. Ja, ons sien uit om julle weer by ons te laat oorslaap waneer julle dalk terug moet kom eendag.
Hilletje C - Sep 2023
Algehele gradering
Een aand verblyf in Heidelberg, weens 'n laat nag funksie wat ons bygewoon het.
Eddie En Marinda P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie oulike Afrika-opset.
The Shack life se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvooring oor die plekkie, ons wardeur dit en baie dankie vir die kuier by ons.
Sarel C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Marieta M - Nov 2023
Algehele gradering
Dis teleurstellend, liewer vermy.
Lees meerThe Shack life se terugvoer
More Marieta, baie dankie vir die terug voering en jammer om te hoor julle het glad nIe die absolute budget friendly verblyf geniet nIe. Darm het u gesien daar is versiening vir loadshedding”wonder hoeveel ander plekkies dit het” En yes daar was 50 percent terug betaal op die kamer wat se geyser opgepak het” weer verwang danksy versekering. “Die ligging is snaaks genoeg die grootse bly area van heidelberg en vorm deel van een van die 9 bly areas in Heidelberg”ook tans die Heidelbergse postkantoor wat in werking is is ook in Rensburg. Een van die veiligste en stilste areas om in te woon. Dan op n mooi manier gestel ons is ook die cheapste plek om by te bly so cheap dat daai pizza wat u bestel het een kamer se aand Prys dek, en Vir daai rede dat ons so goedkoop is trek ons gaste wat budget friendly verblyf kan bekosting en nIe die Baie duurder Prys betaal vir n ander plek nie. Vir die Prys van Slegte R400 per nag offer ons Baie meer as wat mense Sal verwag. En Sal u ook weer met graagte terug wil he waneer u weer plek nodig het in Heidleberg en nIe die duurder pryse wil betaal nIe”sekere plekkies tot op amper R2000 per aand”. Die tweede kamer yes Dankie ons stem saam daai yskas het n snaakse reuk en het besluit Daai kamer het nIe nodig om n yskas te he nie, Weens ons so goedkoop is kan ons ook nIe yskaste permanent aan los nIe. En hulle as af by die muur so net n oproep aan ons ok of te kyk na die plug sou dit laat werk het, ons maak regtig Baie baie min geld op die verblyf met kostes wat internet dek, die skoon maak middels en Labour, die komiesie wat betaal moet word op die platvorm, die koffie en tee en melk en badkamer nodighede, elektriese tyd en water. Daar is in elke kamer n extra kombers in die kas jammer dat u dit nIe Sien het nIe ons los dit daar standard en winter ander solutions. Ons styl van akkomodasie is beslis nIe white linen Ect nIe, en ook gaan ook nIe verander om n boring plek te maak wat net die selfde as elke ande plek is nIe ons kamers is Unique “soos u kan Sien op ons foto’s”en ons kry baie mense wat terugkom. So weerheens jammer dar ons plek nIe u standaarde gepas het nIe en hoop en glo u Sal eendag weer kom inloer. Beste groete the shack life span
Carolien D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare oornagverblyf.
The Shack life se terugvoer
Baie Dankie Susan. Was net n plesier om U te gehad het hier. U is meer as welkom om weer te kom kuier. Inderdaad die tuin gaan goed aan. Ons is al besig om buite in ons veld ook tuin te begin maak. Groete, The shack life
Hennie S - Nov 2022
Algehele gradering
Ons moes laat aand na 'n troue 'n plek kry om te slaap. Met die laat koms en baie reën was Wynand vriendelik en geduldig.
The Shack life se terugvoer
Baie dankie Hennie, dit was net n plesier om julle by ons te ontvang.
Loraine C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang